Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Langebaan

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Langebaan bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 1235 resensies.

Langebaan

Duinepos Chalets

"Lekker toeristeplek."

Calypso Beach, Langebaan

West Coast Life Lodges

"Pragtige skoon strand en ongerep. Dit sal jammer wees as dit kommersieel raak. "

Langebaan

Kite House

"Langebaan het aangename verrassings met die nuwe ontwikkeling. Heerlike strand en ideaal vir watersport. Troeteldiervriendelik en heerlike restaurante. Naby genoeg aan Kaapstad om 'n dag se kuier in te werk of 'n naweek weg te breek."

Langebaan

Undalata 10

"Pragtig!"

Langebaan

Dassie Kop

"Verskeie toeriste-aantreklikhede."

Langebaan

Marianne's Self-Catering Flat

"Daar is so baie te sien en te doen daar dat drie dae nog te min sal wees."

Langebaan

Blue Door Cottage

"Awesome holiday destination if you're lucky enough to dodge the wind."

Langebaan

Walking On Water

"Wind kan soms bietjie erg wees en pla as jy nou nie 'n windsurfer is nie!"

Langebaan

Accommodation Unwind

"Pragtige plekkie, ideal vir klein kindertjies om te swem in die lagoon. Heerlike eetplekke. "

Langebaan

Makarios B&B

"Langebaan is great for a short holiday. All the ocean activities are depended on the weather. It's a holiday destination but there were a few fast food places that closed early which was a not so good, as there are not that many eating places. "

Langebaan

Walking On Water

"Ongelooflik pragtig en naby alle plekke van belang."

Langebaan

Yorksrest at Sea

"Altyd 'n lekker kuier in Langebaan!"

Langebaan

Mulligan

"Heerlike vakansieblyplek."

Langebaan

Galico House

"Beste kusdorp in die land!"

Langebaan

Tropico House Guest Rooms

"Fantastiese vakansieplek!"

Langebaan

Flamingo Park A2

"Hulle kort 'n Mr Price. "

Langebaan

Seagulls Guest House (Pty) Ltd

"Lekker vakansiedorp en baie om te doen in die omliggende dorpe. acobsbaai, Tietiesbaai en Darling met Evita se Perron en Darling Breweries was van die hoogtepunte vir ons kort besoek aan die Weskus. Gaan beslis 'n lekker lang vakansie aan die Weskus beplan. Dit was soos om in 'n anderland te wees."

Langebaan

Marianne's Self-Catering Flat

"Lieflike dorp met 'n pragtige dierevriendelike strand. "

Langebaan

Palomino House

"Die padwerke op die oomblik het my soms laat verdwaal."

Langebaan

Nieuland 1053

"Baie lekker, diens baie goed."

Langebaan

Malindila House

"Lekker rustige plekkie met n pragtige skoon strand."

Langebaan

Golfer's Retreat: Birdie Bed & Breakfast

"When the roadworks are finished, we will recommend Langebaan Town and its friendly people to anyone!"

Calypso Beach, Langebaan

Crystal Lagoon Lodge

"Safe, clean and well managed estate."

Langebaan

Sunbirdsview

"Al nadeel wat ons ervaar het was die te kort aan winkelfasititeite."

Langebaan

The Farmhouse Hotel

"Pragtige plek."

Langebaan

Malindila House

"Pragtige omgewing, maar hulle is tans besig met padwerke in die dorp en dit was 'n nagmerrie om vanaf Langebaan weer op die Kaapstad-pad te kom. "

Langebaan

The Langebaan Bird Cage

"Die Weskus is 'n baie lekker plekkie om vakansie te gaan hou."

Blad
Blad 34 - Wys 991 tot 1020
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem