Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Voorstede
D'Almeida (1)
De Nova (6)
Fairview (1)
Hartenbos (160)
Heiderand (2)
Mosselbaai Gholflandgoed (18)
Pinnacle Point (50)
Santosbaai (49)
Sentraal Mosselbaai (35)
Voorbaai (123)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (952)
B&Bs (24)
Lodges (6)
Hotelle (6)
Gastehuise (51)
Selfsorg-eenhede (865)

Resensies van Mosselbaai

4.7 / 5  
volgens 1480 resensies
Lees regte resensies van Mosselbaai van 1480 geverifieerde gaste.
Indien jy Mosselbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Mosselbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mosselbaai gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mossel Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mosselbaai Gastehuise

51 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
25% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 600
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bay View, Mosselbaai

The Bay Lodge het 'n asemrowende ligging op Bayview Beach. By hierdie lodge sorg die huislike kamers en heerlike ontbyte vir onvergeetlike verblyf. Die gastehuis is in die stil woonbuurt genaamd Bayview geleë, net ...

33% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR2 440
R1 627
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bay View, Mosselbaai

5-ster Mosselbaai-verblyf word geïnspireer deur die majestueuse Outeniekwaberge en die golwe wat ritmies op die goue strand uitspoel. . Dit is in die hartjie van die Tuinroete geleë, so te sê op die kus – 'n ...

15% af Winteraanbod!
VanafR1 050
R893
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Santosbaai, Mosselbaai

Aquamarine Guest House is sentraal geleë in die hoofstraat van Mosselbaai, met veilige parkeerplek op die perseel en 'n afstandbeheerde hek. Dit is stapafstand van Santos Blouvlagstrand, supermarkte, restaurante, k...

40% af Winteraanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR500
R300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sentraal Mosselbaai, Mosselbaai

Bay Vista Guesthouse is in die pragtige hawedorp Mosselbaai geleë en bied rustige, bekostigbare verblyf vir gaste wat hierdie deel van die Wes-Kaap besoek. Hierdie lieflike huis het 6 kamers wat goed ingerig is v...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Sentraal Mosselbaai, Mosselbaai

Abbeygail's En-suite Guest Room is op die eienaar se perseel en is ideaal in sentrale Mosselbaai geleë. Die gastehuis is sowat 15 minute se ry vanaf Santos Strand en slegs ’n rit ver vanaf vele besienswaardighede...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bay View, Mosselbaai

On The Run bied basiese oornagverblyf in Mosselbaai naby Hartenbos. Dié gastehuis is ideaal vir reisigers wat op soek is na gerieflike akkommodasie. Dis meer geskik vir kort verblyf, maar gaste wat langer wil bly i...

Vanaf
R1 070
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vyf Brakke Fonteinen, Mosselbaai

Fly me to the Moon is net buite Mosselbaai, op 'n heuwel wat uitsigte oor die dorp, die kuslyn en Outeniekwaberge bied. Dié villa het 6 groot gastekamers, elkeen met wonderlike uitsigte waar jy 'n luukse, moderne a...

Vanaf
R806
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Groot-Brakrivier, Mosselbaai

Victory Views is 'n pragtige gastehuis op 'n heuwel in die kusdorp Groot Brakrivier. Dié rustige dorpie het ongerepte strande en 'n strandmeer waar gaste veilig kan swem. Dis die ideale plek waarvandaan jy die Tuin...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Sentraal Mosselbaai, Mosselbaai

Betty’s is 'n pragte huis wat in 1903 uit kalksteen gebou is. Die Erfenisvereniging het dié huis as ’n historiese skat bestempel. Dis 'n afgesonderde huis met 'n groot stoep, pragtige tuine en 'n uitsig oor d...

20% af Winteraanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Mosselbaai

Golf @ Ocean is op die veilige en rustige Mosselbaai Gholflandgoed geleë en bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n smaakvol versierde gastehuis met uitsigte van die gholfbaan en die see in die verte. Die huis bes...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Mosselbaai gastehuise blad - loer bietjie na ons groot versameling van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons hoof Mosselbaai akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Mosselbaai akkommodasie soek. Sodra jy die beste gastehuis akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]