Verified Reviews

Northern Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape

Rated 4 out of 5 based on 7918 reviews.

Williston, Northern Cape

Ark Gastehuis and Williston Mall

"Pragtige restaurant, Manna restaurant, en geskenkwinkel."

Augrabies, Northern Cape

Orange Guestfarm

"Oranjerivier in vloed en die waterval was 'n belewenis."

Colesberg, Northern Cape

Annelines Guest House

"Baie klein, maar lekker om oor te slaap."

Augrabies, Northern Cape

Klein Renosterkop

"Awesome om Die Valle te besoek. Beslis die moeite werd."

Colesberg, Northern Cape

Donalds Guesthouse

"Baie verwaarloos wat so 'n groot jammerte is."

Hanover, Northern Cape

Trappieskop

"Klein dorp met te veel B&B's."

Colesberg, Northern Cape

The Barracks

"Colesberg is goed geleë as oornag bestemming vir reisigers tussen Gauteng en die Kaap. Die dorp, soos meeste ander in Suid-Afrika het duidelik uitdagings in terme van instandhouding van infrastruktuur, maar dis duidelik dat die inwoners hulle bes probeer om die dorp skoon en netjies te hou. Die dorp het 'n verskeidenheid restaurante, wat nogal verbasend is vir 'n plattelandse bestemming. Ons aandete was voortreflik - naby ons gastehuis geleë, billik geprys en baie goeie kwaliteit kos en antmosfeer. Wel gedaan, Colesberg."

Hopetown, Northern Cape

Karoo Inn

"Die dorp toon tekens van vernuwing, maar die strate is vuil en onversorg. Ek glo wel Covid het hier 'n baie erge effek gehad en hoop dat dit mettertyd weer sal verbeter. Ons kuier graag op klein dorpies en glo dat ons so 'n bydrae lewer tot die heropbou van gemeenskappe. Ons beste wense vir Hopetown se gemeenskap."

Colesberg, Northern Cape

Donalds Guesthouse

"Has everything needed after a 9 hour drive. Quiet sleep and basics as needed."

Vanderkloof, Northern Cape

CasaMere Guest House

"Dit is 'n baie oulike dorpie. Dink almal moet 'n draai daar gaan maak."

Britstown, Northern Cape

Transkaroo Country Lodge

"Net nog 'n klein dorpie wat verval het in Suid-Afrika."

Augrabies, Northern Cape

Kameeldoring Camping

"A visit to the falls is an absolute must."

Hondeklipbaai, Northern Cape

Honne-Pondokkies

"Baie lang slegte gronpad om daar uit te kom en geen selfoon opvangs self al staan mens regonder die toring. Ook nie 'n lekker strand vir swem en honde nie, maar oor die algemeen 'n baie lekker, rustige vakansieplek."

Vanderkloof, Northern Cape

CasaMere Guest House

"Pragtige plek en 'n moet sien bestemming."

Richmond, Northern Cape

Anra Rusgenot

"Besoek gerus die Vet Muis restaurant. Hulle het ons toegelaat om ons honde in the bring en die kos was baie lekker."

Colesberg, Northern Cape

De Vuur Gastehuis

"Toeristedorp, rustige atmosfeer en goeie oorslaapdorpie."

Augrabies, Northern Cape

The Quiver Tree Guesthouse

"Ek sal dit definitief weer bespreek."

Colesberg, Northern Cape

De Vuur Gastehuis

"Ek sal sekere gastehuise beslis aanbeveel en ook verskeie restaurante."

Richmond, Northern Cape

Kliphuijs

"Nie regtig 'n toerismebestemming nie, maar 'n goeie plek om oor te slaap."

Vosburg, Northern Cape

Môrester Selfsorg Gastehuis

"Pragtige skoon, klein dorpie met die mooiste kerk."

Britstown, Northern Cape

Rosedale Guest Cottage

"Dorp is vuil en verwaarloos."

Kathu, Northern Cape

Eagles Rest Kathu

"Myntrokke langs snelweg by garage nes jy inkom is baie interessant. Kan op dit klim."

Colesberg, Northern Cape

Travellers Joy

"Pragtige dorpie, netjies en skoon in die gebiede waar ons gery het."

Kathu, Northern Cape

Villa Mosaiko

"Die dorp is bietjie vuil."

Hartswater, Northern Cape

Sweet Dreams

"Geniet die kuierplek 18th Ave."

Page
Page 29 - Showing 841 to 870
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers