Resensies van Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.05 uit 5 gekry volgens 3801 resensies.
Warren O. - 29th July 2019
staying in Colesberg, Noord-Kaap
A village worth exploring.
Chetty . - 29th July 2019
staying in Sutherland, Noord-Kaap
Fantastic little town with so much history.
Michele M. - 29th July 2019
staying in Springbok, Noord-Kaap
Sien sterre.
Hanlie B. - 29th July 2019
staying in Kathu, Noord-Kaap
Oor die laaste 11 jaar het ons Kathu baie gereeld besoek. Die hele karakter het beslis verander met die ontploffing van bedrywighede rondom die mynbedryf.
Joey R. - 28th July 2019
staying in Hopetown, Noord-Kaap
Sal weer in Hopetown oornag.
Niel V. - 27th July 2019
staying in Sutherland, Noord-Kaap
Ons het Sutherland vreeslik geniet en was baie gelukkig om die sneeu te kon beleef. Ons het heerlike boontjiesop met vetkoek by die Ou Meule geniet, maar daar was ook ander tradisionele geregte soos afval en skaapskenkel beskikbaar. Blue Moon se beesstert was uitstekend. Sutherland moet op elkeen se emmerskoplysie wees.
Jan D. - 26th July 2019
staying in Kathu, Noord-Kaap
Mostly cater for the local mining community.
Jan D. - 26th July 2019
staying in Middelpos, Noord-Kaap
Busy.
Marina V. - 26th July 2019
staying in Die Rand, Noord-Kaap
Sal nog eendag die dorp wil verken.
Juanita B. - 26th July 2019
staying in Upington, Noord-Kaap
Daar was meer om te sien en doen in die omgewing as wat ons verwag het! Putsonderwater was besonders interessant vir my as 'n fotograaf!
Lester C. - 24th July 2019
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Safe environment.
Noble T. - 24th July 2019
staying in Campbell , Noord-Kaap
Wonderful!
Joey R. - 24th July 2019
staying in Britstown, Noord-Kaap
Oulike plek om te oornag.
Deon B. - 23rd July 2019
staying in Richmond, Noord-Kaap
After stopping at every restaurant in Richmond at 18:15 on a Friday night trying to get a spot for dinner, we were shown away because they were closing for the night. I stopped at the Caltex garage two properties away from the Three Birds Country House and found a Restaurant linked to it. Well, we ordered dinner for 4 people and the lady there asked where we are staying and that they will bring the food to us the moment it is done. Wonderfully presented, on plates they delivered our order to us. They saved Richmond from a destination I would never visit again.
Adri T. - 23rd July 2019
staying in Hanover, Noord-Kaap
Hanover het 'n vreemde bekoring. Van die tamaai-kerk tot die krygergrafte. Ek kan die magic voel.
Linda F. - 22nd July 2019
staying in Sutherland, Noord-Kaap
Visit to SALT for the evening tour was a big disappointment and waste of money. I would not recommend this excursion to anyone.
Ina S. - 22nd July 2019
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Pragtige dorpie.
Gerrit D. - 22nd July 2019
staying in Sutherland, Noord-Kaap
Bly minstens twee aande.
Tina-louise M. - 22nd July 2019
staying in Sutherland, Noord-Kaap
Sterrrekyk was so spesiaal.
Mariaan K. - 22nd July 2019
staying in Noord-Kaap
Noord-Kaap is 'n unieke bestemming, wat baie meer bied as wat verwag word. Dit is egter 'n bestemming waar 'n mens lang afstande aflê, tog is dit telkens die moeite werd.
Justine F. - 22nd July 2019
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Colesberg is n mooi netjiese dorp. Die Plattelander is 'n moet. Dit is loopafstand en die kos is heerlik! My sommer na my oorlede Ouma's laat verlang.
Barbara H. - 22nd July 2019
staying in Sutherland, Noord-Kaap
Lovely, tranquil town. Recommend visits to SALT observatory, planetarium and dinner at Blue Moon restaurant.
Koos K. - 22nd July 2019
staying in Britstown, Noord-Kaap
Die dorpie is stelselmatig besig om agteruit te gaan!
Jayson E. - 21st July 2019
staying in Klisserville, Noord-Kaap
Sien sterre.
Carol-anne S. - 21st July 2019
staying in Noord-Kaap
Very cold nights and early mornings, but lovely day temperatures.
Patricia H. - 21st July 2019
staying in Colesberg, Noord-Kaap
A must see and stop over for a little while.
Amalie J. - 20th July 2019
staying in Loxton, Noord-Kaap
Sal Loxton weer besoek en meer tyd wil spandeer om omgewing te besigtig.
Lemanda E. - 19th July 2019
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Baie aangename en rustige dorp. Sal graag wyer wou verken.
Rina C. - 19th July 2019
staying in Springbok, Noord-Kaap
'n Pragtige dorpie met als wat jy nodig het.
Lene V. - 19th July 2019
staying in Blydeville, Noord-Kaap
Goeie oorslaapplek vir verdere reise na Namibië en sentraal indien dit as stasie gebruik word om ander dele van die Noord-Kaap te besoek.
Pieter S. - 18th July 2019
staying in Sutherland, Noord-Kaap
Strongly recommend the Town of Sutherland as tourist destination. Visit to Southern African Large Telescope is a must!
Corrie N. - 18th July 2019
staying in Sutherland, Noord-Kaap
Vat ekstra warm klere saam! En nóg ekstra warm klere.
Lp L. - 17th July 2019
staying in Richmond, Noord-Kaap
Beautiful!
Lizette B. - 17th July 2019
staying in Sutherland, Noord-Kaap
Sutherland is 'n klein, ongerepte, plattelandse dorpie. Dit het 'n eie aardigheid wat mens kan waardeer, siene hoe afgeleë dit is.
Johann H. - 17th July 2019
staying in Upington, Noord-Kaap
Lekker wêreld.
Charlene J. - 16th July 2019
staying in Keimoes, Noord-Kaap
Onthou dat die restaurant Maandae 14:00 sluit en vooraf reëlings getref moet word vir aandete.
Ivan D. - 16th July 2019
staying in Kimberley, Noord-Kaap
Kimberley bied baie om te sien en doen, toeriste-aantreklikhede is legio en daarom is daar baie alternatiewe verblyf beskikbaar. Moenie sommer bloot die eerste 'beste' verblyf kies nie.
Gerrie M. - 16th July 2019
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Stil plekkie en vergete, maar tog 'n baie lekker oorslaap in die historiese Karoo-platteland.
Amelia S. - 16th July 2019
staying in Kimberley, Noord-Kaap
Mooi dorp en lekker malls.
Ester V. - 15th July 2019
staying in Sutherland, Noord-Kaap
One of the coolest places!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za