Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15801 resensies.
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
A'la Mossel 1" My eerste besoek aan Paternoster. Wat 'n juweel van n plek. Ons verblyf was als wat ons nodig gehad het en nog meer. Jy parkeer jou voertuig en stap waar jy ook al wil gaan anders sit jy op die stoep en bekyk die see en uitsig. Ons was gelukkig om Walvisse te kon sien. Net een ding, hou jul dorpie net soos hy is."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Soli Deo Gloria - Penthouse"Ongelooflike dorpie, net Jammer die res van die Weskus het nie dieselfde argitektuur en karakter as Paternoster nie."
Pearly Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
Pearly Beach Cottage"Dit is 'n bietjie afgeleë, alhoewel dit 'n lekker stapstrand het, mits die weer goed is."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Sit-en-kyk"Lekker om tyd daar deur te bring. Kry die gevoel van dat dit is die "hoër stand" wat hier uithang."
Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad
411 On Park"Lieflike rustige plek. Vriendelike mense en absolute pragtige strand."
"Om verseker 'n draai by Pili Pili restaurant te maak en om 'n uur of twee op 'n bankie by die hoofstrand stil te sit en die baljarende walvisse dop te hou! Asemrowend! Die Breederivier is ongelooflik mooi. Witsand is 'n besonderse destinasie om te ontspan."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Bayview 104"Heerlike vibe in die dorp, ideal vir 'n naweek wegbreek of langer. Desember is egter 'n malhuis daar."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Phoenix 2"Safety is a huge concern in Paternoster. We were threatened and harassed by the local children in to purchasing hand-crafted ornaments. If you refuse, they tend to get aggressive and verbally abusive. It's not enjoyable being harassed when your on holiday."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Oom Piet Accommodation"Gansbaai is 'n rustige still dorpie. 'n Heerlike wegbreek plekkie, weg van al die stad se lawaai."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
De Ware Jacob"Ons sal baie graag wil terug gaan en die plek verder ontdek. Ons het net te min tyd gehad! Dis so mooi!"
Franskraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Kormorant Apartment"Perfect place if you simply want to relax, recharge your batteries and live the slow life for a while. "
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Cyara"Die wind waai baie sterk en die hoofpad waarop meeste huise geleë is, is baie besig. Dit is steeds 'n lekker uitrus plek."
"Die dorp self het nie baie opsies vir uiteet en inkopies nie. Peregrine padstal is wonderlik en sommer op die pad soos jy inkom. "
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Marthinusrust Kliprant Kamp"Soos talle ander klein dorpies, maar die natuurskoon is onverbeterlik."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Oom Piet Accommodation"Gansbaai is 'n pragtig, skoon en netjiese dorpie met vriendelike mense."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Astrandt 2"Paternoster is die heerlikste plek om werklik te gaan ontspan."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Orchard Cottage"Ons woon al 7 jaar in die Kaap en wou nog altyd McGregor besoek. Omdat dit nie op enige hoofroete geleë is nie, het ons verskeie kere verbygery en nooit afgedraai nie. En daarin lê die dorpie se bekoring. Jy moet 'n klein bietjie moeite doen om daar uit te kom (as mens die 20 km van Robertson af as moeite kan beskou), maar jy word beloon met 'n rustigheid wat moeilik te vinde is ."