Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15801 resensies.
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Baywatch Villa and Cottage"Meer vermaak vir kinders en jongmense soos byvoorbeeld putt-putt-bane. "
Silversands, Ontsnap Uit Kaapstad
Sol y Sombra"Very quite and reminds you how seaside towns used to look with gravel roads and all. Great fishing, mussels and friendly faces."
Pearly Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
Pearly Beach Cottage"Pearly Beach is 'n baie lekker stil dorpie om na weg te breek. Dit is beslis die moeite werd om daar te gaan afpak vir 'n vakansie."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Verdoesie"Dit sou ideaal gewees het as daar 'n winkeltjie was wat bietjie meer bied. Jy moet alles saamvat of sentrum toe ry en eintlik kom mens om weg te kom van alles."
"Ek het nie soveel vis gevang as wat ek gehoop het nie, maar volgende keer! Ons het van ons vriende na Witsand verwys en hulle was so beïndruk dat hulle dadelik 'n vakansiehuis gekoop het. So, Witsand rock!"
Rawsonville, Ontsnap Uit Kaapstad
Rawsonville Guest House"Ons het die plek verken, lekker wynplase besoek, 'n pub besoek en rugby gekyk. Alles was lekker sal weer daarheen gaan."
Elandsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Ons Huisie"Elandsbaai is kleiner as wat 'n mens verwag, en des te beter daarvoor. Ons sal dit beslis weer besoek."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
La Montagne Lodge"Pragtig. Olywe en goeie wyne te proe. Lekker kuierplekke. Lekker basis om buurdorpe ook te verken. Kan dalk meer fisiese aktiwiteite byvoeg."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Struisbaai Beach House"Ons het ook 'n baie lekker ervaring by die Sea Shack in Struisbaai gehad. Hul kos is heerlik, pryse baie billik en hul is baie gasvry. "
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Cycads Self-catering 6"Hermanus is the most beautiful town in South Africa! So much to see and so little time. We visited Fisher Haven and came across a Restaurant/Pub called The Blue Roof! What wonderful food! Great value for money friendly staff!"
Sandbaai , Ontsnap Uit Kaapstad
Sandbaai Country House"Ideaal vir 'n rustige wegbreek en vir die wat lief is vir die natuur en stap."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Aviento Guesthouse"Vriendelike dorpie, net jammer die meeste restaurante was Vrydagaand (publieke vakansiedag) toe. Jy sal dink dit is die beste tyd om ektra geld te maak en toeriste te lok."
"Baie mooi dorpie met die vriendlikste mense. Genoeg verskeidenheid wynplase en alle plekke wat jy besoek gee jou 'n kaart van alles wat jy kan doen in Tulbagh. Sal graag wil sien hoe lyk die dorp met sneeu op die berge."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Wildebraam Berry Estate"Koud in die winter, oorgenoeg restaurante en baie besienswaardighede. 'n Juweel!"
Heidelberg, Ontsnap Uit Kaapstad
Buckhouse Elegant Village Apartment"Heidelberg is pragtig skoon en netjies."