Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16426 resensies.
Noree Valley, Ontsnap Uit Kaapstad
Orange Grove Wouterspan Lodge"Mooiste berge wat tydens sonsopkoms en sonsondergang in die mooiste kleure omtower word. "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Jongnooientjiesfontein"Paternoster is die mooiste dorpie! Het so lekker geëet by Voorstrandt en Square Spoon. Mooiste strand en wit huisies. Verlief op die plekkie! "
Britanniabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Accommodation @ Sea Trader"Baie oulike strand. Verlief geraak op die plek."
Riebeek-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
Riebeek Valley Hotel"Saam met Riebeek-Kasteel is dit die moeite werd!"
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
La Montagne Lodge"I love this little South African Gem! I would recommend a visit to Riebeek to anyone. "
"Hierdie is 'n visvang-paradys. My ervaring in die verlede was dat die weer pragtig is oor September. Die wind hierdie tyd van die jaar in April was bietjie erg."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Jongnooientjiesfontein"Rustige en veilige dorpie met uitstekende restaurante!"
Franskraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Rots 'n See Self-catering Villa"Goed geleë, naby aan groter sentrums."
"As jy net wil rus neem neem jou kruideniers saam en geniet hierdie pragtige natuur en drink dit in."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Moreson Manor"Loved Riebeek Kasteel, lots of interesting places to visit."
Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
SeeBries"Mooi skoon en rustige dorpie, sal weer terug gaan. Natuurskoon mooi met staproetes om te doen. "
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
19th Hole Golf Villa"Heerlike vars lug en plattelandse atmosfeer naby Kaapstad met baie Afrikaanse mense."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Tourist Lodge Gansbaai"Klein rustige dorpie. Sentraal geleë vir besoeke aan omliggende stranddorpies, walvis kyk, staproetes en die pikkewynbeskermingsoord."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Church Hills Boutique Guest House"Die Riebeeck-vallei bied baie, spandeer 'n naweek om die verskeie attraksies te besoek."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
SeaKaya"Dit was die eerste keer wat ek in Gansbaai en omgewing kom. Het dit baie oulik gevind met 'n pragtige omgewing. Baardskeerdersbos die beste en ons sal definitief terugkom!"
Malmesbury, Ontsnap Uit Kaapstad
Dassenheuwel Farm Stay"Was by Riebeeck Kasteel. Dis baie karaktervol en die moeite werd."