Geverifieerde Resensie

Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6503 resensies.

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Obesa Lodge

"Goeie geskiedenisdorp."

Oos-Londen, Oos-Kaap

TeBeacon Accommodation

"Small city to come and relax. "

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Rienslia

"Winderig, maar andersins 'n pragtige gebied."

Kouga-Omgewing, Oos-Kaap

Mentors Country Estate

"Desember is beslis nie die beste tyd van die jaar in die Oos-Kaap nie! Gaan eerder tussen Februarie en Mei. Genoeg om te doen, mooi plekke om te sien en iets vir elke ouderdom se giere en grille."

Mill Park, Oos-Kaap

A&A Guesthouse

"Very safe place to be at."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Beau & I

"Graaff-Reinet is 'n vakansie op sy eie!"

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

420 on Cape

"Port Elizabeth is 'n lekker kusbestemming met interessante toeriste-aantreklikhede naby aan die strandgebied."

Aberdeen, Oos-Kaap

Aberdeen Self-Catering

"Die NG kerk en die kerksaal is 'n moet-sien as jy in die dorp is."

Aberdeen, Oos-Kaap

Aberdeen Self-Catering

"Ons het sommer te voet die strate ingevaar en die Karoo-boustyl beloer en waardeer."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Ganora Guest Farm & Excursions

"Heerlik om verras te word met die verskeie eetplekkies wat daar te vinde is. Ware rus vir die siel en vir die moeë reisiger. Slaap beslis vir ten minste twee aande in die omgewing."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Roode Bloem Farm House

"Mooiste plattelandse dorpie. Histories en modern. Verlief op die kerk. Beslis die mooiste kerk in SA."

St. Francisbaai, Oos-Kaap

i-LOLLO

"A warm and friendly town with good restaurants and beautiful beaches and views. "

Gonubie, Oos-Kaap

Benri B&B and Self-catering

"Dit was 'n nuwe ervaring, eerste keer in Gonubie. Sal weer daar gaan bly."

Humansdorp, Oos-Kaap

40B Guesthouse

"'n Klein, rustige dorpie naby Jeffreysbaai wat 'n lekker vakansie atmosfeer het."

Gonubie, Oos-Kaap

Tidewaters River Lodge

"Wonderlike dorpie wat moet besoek word in iemand se leeftyd."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

4 Parsonage Street - De Kothuize

"Dit is nog goed om al die historiese geboue te sien en dat dit bewaar word."

Aberdeen, Oos-Kaap

Aberdeen Self-Catering

"Rustige, klein Karoo-dorpie met die nodigste kruideniersware beskikbaar. Goed geleë om die Kamdeboo Nasionale Park te besoek."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Allemann se Huisie

"Rustig, baie lekker kos. Die mense doen moeite."

Nxuba (Cradock), Oos-Kaap

The Palms

"Cradock is 'n pragtige en vriendelike dorp."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Pienaarsbaken Farm Cottages

"Die vullis en verval het my ontstel! Ek wou met mannekrag al die vullis verwyder. Die dorp kan so pragtig vertoon, maar plek-plek voel dit asof mens deur 'n vullisblik ry."

Hogsback, Oos-Kaap

Laragh-on-Hogsback

"Dit is op die oomblik baie droog daar, so besoekers kan dalk gebottelde water saamneem."

Ferreira Town, Oos-Kaap

Villa Delfini F6

"Heerlike klein kusdorpie."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Profcon Resort

"Oorweeg om met 'n volgende oornagverblyf dit met 'n dag te verleng om meer van die dorp te sien. Baie goeie ervaring gewees vir ons eerste keer daar."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Aquarius B&B

"I love Jeffreys Bay, it is our favourite destination and we intend retiring in Jeffreys Bay."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Profcon Resort

"Ek is verlief op julle dorp."

Blad
Blad 129 - Wys 3841 tot 3870
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang