Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Potchefstroom

4.1 / 5  
volgens 552 resensies
Lees regte resensies van Potchefstroom van 552 geverifieerde gaste.
Indien jy Potchefstroom besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Potchefstroom.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Potchefstroom hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Potchefstroom Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Potchefstroom Hotelle

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle;
  • Prysklas
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R768
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sentraal Potchefstroom, Potchefstroom

Road Lodge Potchefstroom bied gerieflike verblyf en 'n besoek aan hierdie universiteitsdorp in die Noordwes hoef beslis nie onbekostigbaar te wees nie. Dit is langs die MooiRivier Mall en lekker naby die universitei...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Hotel in Oude Dorp, Potchefstroom

The Feather Hill is in Potchefstroom en bied luukse verblyf naby talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dié boetiekhotel beskik oor 9 suites, elk met lugversorging, 'n slim-TV met Netflix en...

Verwyder Filters

Jy sien net 2 uit die moontlike 121 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Hotelle binne 50 km vanaf Potchefstroom

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Hotel in Parys, Noordelike Vrystaat

Le Grand Chateau skuil in die hartjie van die Koepel-erfenisgebied. Ou en nuwe elemente word pragtig verweef en die asemrowende Franse en art déco-interieur skitter van tydlose elegansie. Breekweg na 'n bestemming ...


Hotelle binne 100 km vanaf Potchefstroom

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sasolburg, Noordelike Vrystaat

Be My Guest Hotel and Conference is slegs 8 km van Sasolburg en Vanderbijlpark af geleë, in die hartjie van die Vaalrivier. Hierdie pragtige hotel is die ideale bestemming vir oornagbesoekers en sakereisigers. Be...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Hotel in Vanderbijlpark, Gauteng

Troas Accommodation is 'n boetiekhotel in Vanderbijlpark, en lekker naby Sasol, Mittal en ander nywerheidsgebiede, sowel as Emerald Casino en Vaal Mall. Verblyf word in 20 kamers aangebied, waarvan almal 'n TV met ...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 2)
Hotel in Meyerton, Gauteng

Lord's Signature Hotel is tussen drie riviere geleë - die Vaal-, Klip-, en Suikerbosrivier. Ervare reisigers kry hier die geleentheid om ons absolute luuksheid te koester. Al die kamers het en suite-badkamers, ter...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Hotel in Wes-Rand, Gauteng

WCCC Convention Centre is in Randfontein geleë en bied verblyf aan sakereisigers en oornaggaste. Gaste het 'n keuse tussen die hotelkamers en die chalets, en elkeen het slaapplek vir 2 gaste. Elke kamer en chalet ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R772
per nag, vir 2 mense
Hotel in Johannesburg, Gauteng

Road Lodge Southgate bied verblyf naby hoofweë, besighede, hospitale, vermaaklikheidsbestemmings en kulturele besienswaardighede, soos die Gold Reef City Theme Park, die Apartheidsmuseum en sportgronde, soos die FN...

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 2)
Hotel in Wes-Rand, Wieg van die Mensdom

Budmarsh is die perfekte wegbreekplek vir paartjies wat wil ontvlug van die gejaag van die alledaagse lewe of 'n spesiale oomblik wil vier. Dit is ook ideaal vir diegene wat die Magaliesberge en die Wiegie van die M...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)
Hotel in Johannesburg, Gauteng

Thaba Eco Hotel word omring deur die Klipriviersberg Natuurreservaat in Johannesburg en het al naam gemaak met sy luukse verblyf, suksesvolle funksies, droom-troues, fynproewerdisse en natuurlik ook sy omgewingsvrie...

Vanaf
R3 275
per nag (plek vir 2)
Hotel in Wes-Rand, Wieg van die Mensdom

De Hoek Country Hotel skuil in 'n kromming van die Magaliesrivier in die pragtige vallei van die Magaliesberge. Ons is net 'n uur en 15 minute vanaf Johannesburg en Pretoria en bied nét die plek om jou wegbreekgele...

Vanaf
R1 740
per nag, vir 2 mense
Hotel in Poortview, Krugersdorp

Black Eagle Hotel & Spa is 'n boetiekhotel en konferensielokaal in die weste van Johannesburg, slegs 25 minute vanaf Lanseria Lughawe. Die gastehuis word omring deur verskeie sakeondernemings, gimnasiums en winkelse...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R675
per nag (plek vir 2)
Hotel in Wes-Rand, Johannesburg

Eagle Nest Luxury Accommodation is in Hendrik Potgieterstraat naby die N14 en N1 in Roodepoort geleë. Verblyf is in 22 luukse kamers beskikbaar, waarvan 16 koningingrootte-kamers is, 4 kamers elk 2 enkelbeddens he...

Vanaf
R2 035
per nag, vir 2 mense
Hotel in Ruimsig, Diswilmar

Afrique Boutique Hotel is aan die oewer van die Krokodilrivier in Roodepoort in Johannesburg, die grootste stad in Suid-Afrika, geleë. Die stad is bekend vir sy geskiedenis museums, kunsgalerye, teaters, markies, r...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Hotel in Coligny, Noordwes

Coligny Hotel is 'n 3-ster-gastehuis wat privaat besit en bestuur word in die Hartland van die Maize Triangle, 200 km vanaf Johannesburg op die N14 en net 20 m vanaf Lichtenburg. Daar is 8 standaardkamers, 1 gesin-...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Hotel in Wes-Rand, Krugersdorp

Maropeng Boutique Hotel bied B&B-verblyf op dieselfde perseel as die Wieg van die Mensdom-besoekersentrum. Die hotel spog met 'n pragtige uitsig op die Witwatersberg en die Magaliesbergreeks en is die ideale basis v...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R4 450
per nag (plek vir 2)
Hotel in Wes-Rand, Krugersdorp

Forum Homini Boutique Hotel bied verblyf waar aandete en ontbyt ingesluit is en is in die geskiedkundige Wieg van die Mensdom in Mogale-stad geleë. Die hotel bied luukse verblyf in 'n privaat wildlandgoed. Die ve...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 770
per nag, vir 2 mense
Hotel in Johannesburg SSB, Johannesburg

Faircity Mapungubwe Hotel bied selfsorgfasiliteite in die hartjie van Johannesburg se sakedistrik. Dit is gerieflik geleë tussen Marshal- Anderson- en Ferreirastraat, naby van Suid-Afrika se vernaamste maatskappye....

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 135
per nag, vir 2 mense
Hotel in Johannesburg SSB, Johannesburg

City Lodge Hotel Newtown is in die lewendige area van Newtown in die westelike deel van Johannesburg se besige middestad geleë. Die hotel spog met die handelsnaam se #Café-restaurant wat 'n volledige ontbyt, midda...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Hotel in Johannesburg SSB, Johannesburg

The Reef Hotel is in Johannesburg se middestad geleë. Dié hotel is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike vakansie- of sakeverblyf. The Reef Hotel se 120 kamers is smaakvol versier. Elke kamer het 1 dubbe...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Potchefstroom hotelle blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle hieronder, of gaan kyk na ons algehele Potchefstroom akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Potchefstroom akkommodasie soek. Sodra jy die ideale hotel akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]