Geverifieerde Resensie
Pretoria
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Pretoria bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1220 resensies.
"Dis 'n veilige woongebied met groot winkelsentrums skole en goeie hospitale."
"More traffic during peek hours, in the morning and afternoon. Better to travel earlier by 5:30 when rushing in the morning."
"Garsfontein het my beïndruk. Skoon woonbuurt met pragtige huise en welige plantegroei. "
"Bekoorlike omgewing met Austin Roberts Park, Magnoliadal, netjiese groen tuine in die woongebied en inkopiefasiliteite in die kleiner SBG van Groenkloof; ook die gerief van Gimnasium en Life Groenkloof Hospitaal op die hoofroete."
"Baie veilig a.g.v twee sekuriteits-toegangshekke waar jy moet aanmeld om by woning uit te kom."
"Colbyn is centrally located and close to some of Pretoria's best malls, restaurants and tourist destinations. Yet the area is quiet and very peaceful. I felt very safe here. "
"Sentraal geleë om Pretoria se besienswaardighede te besoek. Die gastehuis het ook 'n geskiedenis van sy eie."
"Ons het eintlik net deurgery en oornag in die area, maar daar is dorpies soos Cullinan wat interessant was. "