Geverifieerde Resensie
Sunshine Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sunshine Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 2613 resensies.
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Alcyone"Heerlike stad met 'n dorpsgevoel. Allerhande interessante nuwe eetplekke. Vriendelike mense. Dit bied net soveel moontlikhede om daar vakansie te gaan hou."
"It is an awesome place to get away from the noisy city. The sound of the waves crashing and the smell of the sea breeze is amazing. I would recommend Jeffreys Bay to anyone at any time of the year."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Dundonald Lodge"Loved our stay in Port Elizabeth. Will definitely be back."
"Jeffreysbaai is 'n pragtige dorp. Dringende aandag sal egter aan die paaie geskenk moet word. Die aantal ure beurtkrag - indien dit so voortgaan, gaan menige toerismebedrywighede in 'n doodloopstraat lei."
"Mal oor die hele vibe van die plek. Skoon see en strande en heerlike eetplekke met 'n groot verskeidenheid van kosse. Alles wat mens mag nodig hê, is daar beskikbaar."
"Jeffreysbaai is 'n pragtige kusdorp. Wat baie oplettend was, is die vriendelike mense wat daar woon en werk."
"Jeffreysbaai is 'n pragtige dorp. Die onmiddellike behoefte aan instandhouding van paaie behoort tans prioriteit te geniet. Loadshedding-tydperke van 4½ ure op 'n keer tot maksimum 11½ ure per dag pootjie die toerisme-bedryf."
"Awesome destination. Just don't take the Humansdorp Road through to Oyster Bay. Go to St. Francis and then take the right-hand turn after the Kromme River Bridge, a much better road."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Framesby Guesthouse"Dit was eens 'n besonderse plek om te besoek, maar geen besienswaardighede indien daar nie na kleiner dorpe uitgery word nie."
"Lifeguards at Boknes are really attentive and diligent in their work. We'd love to see some information sessions on rip currents though. This entire section of the coastline has numerous rips and has claimed so many lives. How awesome would it be if these sessions prevented another drowning?"
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
The Bay Inn"Dit is pragtig en die uitsig en see is baie besonders. Ek sal definitief weer gaan kuier. Baie plekke om te besoek. Regtig 'n lekker plek."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Wild Break Self Catering"Baie lekker plek, skoon en vriendelike mense."
"Baie lekker en veilige swemstrand. Restaurante binne loopafstand met heerlike verskeidenheid geregte. Het laat in die aande nog rondgestap en nooit onveilig gevoel nie. Polisie ry gereeld in die omgewing."
"Drinking water is an issue in Port Alfred, but loads of places sell it. Otherwise it's a great place for a holiday."
"Port Alfred is clean and the people are friendly. We loved Port Alfred and will be back again."