Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9575 resensies.

Mosselbaai, Tuinroete

Estoril 35

"Mosselbaai is 'n droombestemming!"

Mosselbaai, Tuinroete

Raaswater

"Die dorp is skoon, 'n plesier om rond te ry en te sien hoe daar skoongemaak word. Onderhoud aan strate word gedoen, munisipale tuine word netjies en skoon gehou."

Knysna, Tuinroete

Lagoon Lodge

"Very tourist friendly. Such a beautiful spot. Difficult not to fall in love with this part of SA!"

Knysna, Tuinroete

Knysna Belle Guest House

"Ideally situated, central to Plett and George with numerous outdoor activities and markets. The Municipality is doing a great job in keeping the town clean and attractive. A compliment to the councilors and staff!"

George, Tuinroete

Blue Whale Resort

"Die hele Tuinroete area is pragtig. "

Mosselbaai, Tuinroete

Breaker View

"Mosselbaai/Dana Baai/Tuinroete is pragtig!"

Tuinroete

Paradise Ridge Cottage

"Die Tuinroete is fantasies. "

Tuinroete

Teniqua Treetops

"Tuinroete is pragtig, raak net 'n bietjie besig met al die mense wat soontoe trek!"

Mosselbaai, Tuinroete

Diaz Beach Mosselbay

"Dit is 'n goeie keuse om te kom ontspan. Naby alles. Met die rustigste atmosfeer."

Groot-Brakrivier, Tuinroete

Nature-on-Sea Beach House Apartment

"Great location for nature lovers, away from the city buzz. The best part of Glentana is the sea close by."

Sedgefield, Tuinroete

Sedge Cottage

"Just a wonderful area to stay in, with so many beautiful places nearby and lovely trails."

Groot-Brakrivier, Tuinroete

Kontrei BB

"Small Town sweetness with Mossel Bay and George just up the road."

Mosselbaai, Tuinroete

ATKV Hartenbos

"Toegangsroetes is oormatig besig."

Oudtshoorn, Tuinroete

Old Mill Lodge & Restaurant

"Baie lekker. Mense is baie vriendelik en erg behulpsaam. As ek weer gaan, vat ek definitief die kinders saam."

Mosselbaai, Tuinroete

ATKV Hartenbos

"Daar is baie te doen in en rondom Hartenbos/Mosselbaai."

George, Tuinroete

Over the Mountain Guest Farm

"The people were friendly and helpful to share ideas on what to do and see."

Tuinroete

De Uiehuis

"Wonderlike omgewing om te verken. Vir my, as fietsryer, is dit veral 'n uitstekende omgewing en ons vind telkens nuwe verrassende plekke."

Knysna, Tuinroete

Brenton on Sea Cottages

"Knysna is becoming too busy and hopefully, it doesn't lose its charm by becoming over-commercialised."

Mosselbaai, Tuinroete

Paradise Found

"Mosselbaai is ’n vriendelike en gasvrye vakansiebestemming."

Oudtshoorn, Tuinroete

Pretplaas Akkommodasie

"The slower pace of country life is very relaxing for city dwellers. The rich history of the area makes a return visit most likely."

George, Tuinroete

Rozenhof Gaste Eenhede

"Lekkerste kuierplek!"

George, Tuinroete

ArendsRus Country Resort

"Baie mooi dorp. Skoon en mense is baie vriendelik. George is vir seker 'n dorp wat my weer sal sien."

Plettenbergbaai, Tuinroete

Protea Wilds Retreat

"Was nie verniet Formosabaai genoem nie. Om op Robberg te stap, is 'n groot voorreg!"

Oudtshoorn, Tuinroete

De Denne Country Guest House

"Daar is so baie om te doen. Die mense is so vriendelik."

Knysna, Tuinroete

Estuary Rest

"Die sentrale dorp is pragtig en alle winkels is daar wat jy nodig mag kry."

Blad
Blad 152 - Wys 4531 tot 4560
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang