Verified Reviews

Garden Route

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route

Rated 4.7 out of 5 based on 9274 reviews.

Victoria Bay, Garden Route

Pier Plesier

"Ons geniet Victoriabaai baie,"

Garden Route

Oppieplaas

"Van die mooiste in die wêreld, Meiringspoort is maar net prentjiemooi, sowel as die Swartbergpas. Ons was gelukkig om darem met die sneeu ook te kan speel."

Mossel Bay, Garden Route

Withuis

"Wil weer terug gaan na Hartenbos / Mosselbaai. Skoon, veilig, vriendelik en ongelooflike uitsigte."

Plettenberg Bay, Garden Route

Riverclub 4217

"Just a wonderful holiday destination with friendly people wherever you go. "

Oudtshoorn, Garden Route

Soetdoring Selfsorg

"Ons het Cango Wildlife Ranch besoek met 'n verskeidenheid wilde diere. Wilgewandel Family Farm and Restaurant het baie aktiwiteite vir kinders, maar dit sit so 30km van die huisie na Swartberge se righting. Daar is 'n Zipline, trekker-trein, kamele en nog vele meer."

Plettenberg Bay, Garden Route

River Club 4216

"Plettenbergbaai is 'n fantastiese vakansie-bestemming met kinders. Daar is baie om te doen en sien."

Mossel Bay, Garden Route

13 On Marsh

"Opwindende plek waarna 'n mens graag weer sal terugkom!"

Sedgefield, Garden Route

Kiewietjie Cottages

"Scenic wonderland conveniently located along the Garden Route - a place to unwind & recharge the soul."

Mossel Bay, Garden Route

Suidersee Block 2

"Ongelooflike plek en vriendelike mense. Ons kuier altyd lekker en gaan na al die oulike plekkies in Mosselbaai. Beste plek om te gaan vakansie hou."

Mossel Bay, Garden Route

The Point Hotel

"Die kabelglybaan wat voor die hotel verbygaan het ons by navraag by die Spur wat ook daar by die hotel is gehoor, hulle verstaan dit is om en by R650.00. Dit klink vir my buitensporig as jy dink die rit neem seker maksimum 1 minuut. Die res van die omgewing bied heelwat, ons het net 1 aand in Mosselbaai oorgeslaap."

Garden Route

De Langer Bly

"Pragtige bestemming."

Wilderness, Garden Route

Chalet Petit

"Sal gereeld daar uithang, want gaan intussen verhuis na George."

Mossel Bay, Garden Route

Suidersee Block 2

"Altyd die besoek werd."

Sedgefield, Garden Route

Bleshoender Accommodation

"Die plaaslike bevolking wat van taxi's gebruik maak neem Covid nie ernstig op nie en dra nie maskers nie. Vermy dus besige areas indien moontlik. Oor die algemeen is Sedgefield ideaal geleë om die omgewing van te verken. Alle noodsaaklikhede is beskikbaar in die dorp."

Garden Route

Amazing Modern Cube House

"Definitief my gunstelingplek in die Wes-Kaap. "

Knysna, Garden Route

Knysna Inn

"Puik plek vir vakansie."

George, Garden Route

Little Fern And Peace Lilly

"George is baie gerieflik en gemaklik buite gevaar en kan jouself geniet deur aktiwiteite wat na aan jou geleë is."

Oudtshoorn, Garden Route

De Oude Meul Country Lodge and Restaurant

"A quaint little town. Unfortunately we could not visit Cango Caves due to lockdown restrictions but the area is beautiful and we had a lovely stay."

De Rust, Garden Route

The Travelling Tortoise Retreat

"Mooiste dorpie tussen die berge met baie vriendelike mense!"

Garden Route

Beyond the Moon Guest Farm

"Die Tuinroete bly een van die mooiste plekke is Suid-Afrika - veral die dele waar natuurlike bos nog voorkom."

George, Garden Route

Oupa se Pitte Top Unit

"Gawe en vriendelike mense."

Boggoms Bay, Garden Route

Mosselkraker

"Die stilte laat jou ontspan."

Witsand, Garden Route

@ The C right in front on the C

"Baie stil in wintermaande. Min aktiwiteite of besienswaardighede, maar natuurskoon en strand baie mooi."

Witsand, Garden Route

Net Net Holiday Home

"Witsand is a beautiful seaside holiday resort sort of place."

Still Bay, Garden Route

Fransie en Doep se Stoep

"Goeie omgewing. Waardeer die rustigheid en natuur. Die see is goed vir die siel en gemoed. 'n Goeie aanbeveling vir almal wat wil rus en vrede vir hul gemoed wil vind."

Knysna, Garden Route

Brenton Bushbuck Lookout

"Die dorp het redelik sy karakter verloor en Covid en heelwat klein besighede affekteer. Ek verkies die see en die woude bo die besige dorp en redelik vuil handelsentrum."

Knysna, Garden Route

Breakwaters Haven - Pezula Golf Estate

"Een van die beste plekke wat ek al ooit besoek het."

Page
Page 153 - Showing 4561 to 4590
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers