Geverifieerde Resensie
Garden Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9195 resensies.
"The town is beautiful; everything seems to be in order. Not much to see or to visit, so Uniondale only comes to life once or twice a year during festivities."
"Die nuwe pretpark is wonderlik. Baie om te sien en doen in 'n 20 km radius, strand is skoon."
"Nog nooit soveel oorsese toeriste op een dorp gesien nie. Oudshoorn het die wenresep."
"Oudtshoorn is eg Afrikaans en multikultureel. Ek hou daarvan en sal beslis weer besoek."
"Die personeel in die besighede is baie vriendelik. Dit laat mens welkom voel. Iets wat ek in sommige van die kusdorpe nie ervaar het nie."
"Heerlike vakansiebestemming alhoewel dit baie duur is en oor Desember-vakansies amper te besig."
"Jongensfontein is beslis een van ons gunsteling bestemmings en sal dit weer besoek. Dit is skoon netjies en veilig."