Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9360 resensies.

Mosselbaai, Tuinroete

View @ The Bay Apartment 7

"Gaan vir seker beplan om 'n vakansie te hou in Mosselbaai."

Mosselbaai, Tuinroete

Altelekker by die See

"Baie lekker vakansiebestemming."

Mosselbaai, Tuinroete

Breaker View

"Goed vir die siel."

Sedgefield, Tuinroete

Bleshoender Accommodation

"Die Super Spar is 'n plus."

Witsand, Tuinroete

Baby Whale Bliss

"Walvisseisoen in Witsand is hemels!"

George, Tuinroete

Moregloed

"Die ideale toeriste aantreklikheid."

Oudtshoorn, Tuinroete

Old Mill Lodge & Restaurant

"Familie vriendelik en histories ryk."

Uniondale, Tuinroete

Schulteheim Hotel

"We were not there very long but we enjoyed our stay and would have liked to explore more of the town."

Mosselbaai, Tuinroete

Suidersee Block 2

"Pragtig, en 'n mooi kuierplek met baie geriewe, soos swem, zipline, inkopiesentrums en lieflike restsurante wat heerlike kos bedien."

Mosselbaai, Tuinroete

Riviera Hotel

"Enige vakansieganger se droom."

George, Tuinroete

Cul De Sac

"Hoop dit word binnekort meer as 'n toerismebestemming."

George, Tuinroete

Danke Ma

"George is besig om uit sy nate te bars. Die baie ontwikkelinge in hierdie gebied getuig daarvan dat baie persone George verkies as voorkeur aftreeverblyf."

Mosselbaai, Tuinroete

Sea Breeze 65

"Toeristevriendelik. Skoon en daar is baie om te sien."

Tuinroete

The Boathouse

"Lieflike roete."

Oudtshoorn, Tuinroete

Old Mill Lodge & Restaurant

"Die natuur is pragtig en Oudtshoorn se omgewing bied ongelooflik baie!"

Mosselbaai, Tuinroete

Die Kreef Woonstel

"Dit is baie meer besig as wat ons voorheen ervaar. Dit brei vreeslik uit. Dit is nie meer 'n rustige vakansieplek nie."

Knysna, Tuinroete

Ver-Weg

"Beautiful town, but was very disappointed in the Oyster festival."

Plettenbergbaai, Tuinroete

Plett Beachfront Accommodation

"Great place to stop over, with lots to do. Beautiful and picturesque"

Plettenbergbaai, Tuinroete

72A Castleton

"We love vacations in Plettenberg Bay. Once here, we find it difficult to leave to go back to normal. Always a pleasurable experience."

Heidelberg, Tuinroete

Skeiding Guest Farm

"Heidelberg is 'n pragtige dorp met sekerlik een van die mooiste kerke wat ons al gesien het. Die pad na Barrydale is baie mooi. Draai gerus af van die N2 en besigtig al die mooi plekke wat ons land bied."

Oudtshoorn, Tuinroete

Mayfair Farm Cottages

"Dit is beslis nie my laaste besoek aan Oudtshoorn nie."

Mosselbaai, Tuinroete

Alikreukel Hartenbos B22

"Veilig en netjies, vakansievriendelik."

Blad
Blad 85 - Wys 2521 tot 2550
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang