Resensies van Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.67 uit 5 gekry volgens 8623 resensies.
Charles P. - 23rd February 2019
staying in Hartenbos, Tuinroete
Hartenbos het eintlik so gegroei dat dit 'n nou deel van Mosselbaai is. Alle geriewe is maklik bereikbaar.
Esmé B. - 23rd February 2019
staying in Jongensfontein, Tuinroete
Ek wil nooit weer op 'n ander plek gaan vakansie hou as Jongensfontein. Watter pragtige rustige, veilige vakansieplek! En beeldskoon mooi!
Marileine B. - 23rd February 2019
staying in Myoli Strand, Tuinroete
Pragtige, oop, skoon strand!
Carol H. - 21st February 2019
staying in The Island, Tuinroete
Dis pragtig skoon en netjies en baie stil. As ek daai rigting gaan dan bly ek altyd daar en ry nie verby nie.
Dawid S. - 21st February 2019
staying in Brenton-on-Sea, Tuinroete
Pragtig.
Renier R. - 21st February 2019
staying in Heroldsbaai, Tuinroete
Nie veel om te sien en te doen nie. Dit is basies net 'n woongebied en bied nie veel vir besoekers nie.
Herbert C. - 21st February 2019
staying in Wildernis, Tuinroete
Genoeg van alles.
Zeanne-mari B. - 20th February 2019
staying in Knysna SSB, Tuinroete
Knysna is die beste plek om by te wees. Ongelooflik mooi met die mees vriendelikste mense.
Zandra W. - 20th February 2019
staying in Wildernis, Tuinroete
Dalk bietjie meer winkels, minder restaurante en wat van 'n mini-cinema?
Deon B. - 20th February 2019
staying in Southern Cross, Tuinroete
Rustige area en voel veilig.
Friedrich G. - 20th February 2019
staying in Hartenbos, Tuinroete
Gaan elke jaar ou jaar se sondes af was, bly ons gunstelingplek.
Benise K. - 20th February 2019
staying in Hartenbos, Tuinroete
Buite-seisoen sal ons dit vir enige persoon aanbeveel.
Eugene P. - 20th February 2019
staying in Knysna SSB, Tuinroete
It's worth it.
Adele S. - 19th February 2019
staying in Heroldsbaai, Tuinroete
'n Fantastiese strand, maar ek kan dink dat dit oorvol is gedurende die seisoen.
Zandra W. - 19th February 2019
staying in Brenton-on-Sea, Tuinroete
Ek het tussen Buffelsbaai en Brenton-on-Sea 'n plastieksak vol meestal plastiek rommel opgetel. Dit was geen moeite nie, maar morsjorse gaan maak dat die Blouvlag-status nie behoue gaan bly.
Juliana B. - 19th February 2019
staying in George, Tuinroete
Te min om te doen in dorp.
Andre D. - 19th February 2019
staying in Hartenbos, Tuinroete
Dit is 'n heerlike en veilige vakansiebestemming.
Monica D. - 19th February 2019
staying in Danabaai, Tuinroete
Wat 'n pragtige plek.
Philip C. - 19th February 2019
staying in Wildernis, Tuinroete
Ons geniet Wildernis al vir baie jare, en omgewing heerlik om in te ontspan.
Faisa T. - 19th February 2019
staying in Stilbaai-Wes, Tuinroete
Die hawe was vir ons iets anders ons kan nie uitgepraat raak oor die hawe nie.
Sienta F. - 18th February 2019
staying in Victoriabaai, Tuinroete
Heerlike outydse strand.
Lizette V. - 18th February 2019
staying in Wildernis, Tuinroete
Wildernis bly die beste. Goeie restaurante, vriendelike mense.
Suna C. - 18th February 2019
staying in Jongensfontein, Tuinroete
Dis die beste!
Magdalena C. - 18th February 2019
staying in Wildernis, Tuinroete
Superb!
Coenraad S. - 18th February 2019
staying in Voorbaai, Tuinroete
Baie goed geleë en lekker vakansie atmosfeer.
Louanne D. - 18th February 2019
staying in Hartenbos, Tuinroete
Lieflike plek.
Gideon T. - 18th February 2019
staying in George, Tuinroete
With the surrounding backdrop of the mountains and tranquil surroundings and nearby towns to visit makes George a pleasant town to stay for a weekend away. Highly recommended.
Tougheed T. - 18th February 2019
staying in Stilbaai-Oos, Tuinroete
Well I'm definitely going back it's my new favourite place.
Annelie G. - 18th February 2019
staying in Danabaai, Tuinroete
Die ekstralang strand is 'n absolute bonus en dan ook die dolfyne en bokkies wat gereelde besoekers is. Ek dink net daar moet meer klem gelê word op die feit dat dit 'n baie steil omgewing is. In baie beskrywings van huise word gemeld dat daar maklike toegang tot die strand is, maar dan is daar ongeveer 100 trappe na die strand. Indien 'n mens fiks en gesond is, is dit nie 'n probleem nie, maar enige persoon (jonk of oud) met knie of rugprobleme gaan sukkel om by die strand uit te kom vanaf meeste huise met privaat toegang tot die strand. Ek dink dit moet ook net genoem word dat dit nie regtig 'n veilige swemstrand is nie.
Madeleine S. - 18th February 2019
staying in Keurboomstrand, Tuinroete
Die mooiste, skoon strande.
Wilhelm N. - 17th February 2019
staying in Tergniet, Tuinroete
Baie poele is sigbaar tussen die rotse met laagwater. Dit is ideaal vir kleinerige kinders om in te speel.
Verena T. - 17th February 2019
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Just a city - no more. Little information at the tourist office. Tourist Office is hided in a side street and so no easy to find.
Sandra F. - 17th February 2019
staying in Danabaai, Tuinroete
Dis een van my nuwe gunstelinge.
Estelle M. - 17th February 2019
staying in Hartenbos, Tuinroete
The most friendly community.
Bernie B. - 16th February 2019
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Good old fashioned town.
Brenton B. - 16th February 2019
staying in Robberg, Tuinroete
Robberg is 'n pragtige plek met baie om te sien en te doen.
Hussein B. - 16th February 2019
staying in Plettenbergbaai, Tuinroete
I love it. You can feel the holiday magic in the air.
Doret V. - 16th February 2019
staying in Heroldsbaai, Tuinroete
Lieflike stil rustige strandjie (miskien die feit dat dit in die week was wat dit so lekker rustig en stil gemaak het). Die roomysstalletjies onder langs die see is 'n besoek werd.
Sue K. - 15th February 2019
staying in Wildernis, Tuinroete
Beautiful scenery.
Gerhardt M. - 15th February 2019
staying in Heroldsbaai, Tuinroete
Awesome beach!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za