Geverifieerde Resensie
Garden Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9360 resensies.
"Dit is so mooi, die hele omgewing. Ten spyte van die koue, is daar so baie dinge om te doen."
"Knysna is 'n uitstekende reisbestemming vir toeriste. Daar is baie om te doen en sien in die mooi omgewing van Suid-Afrika."
"Vic Bay is breathtakingly beautiful. The bay is compact but offers a dream holiday destination. It has something for everyone. Kids can play on the beach. The waves are a surfing mecca. The promenade is short and pleasant for strolling and has a unique view point at the end to see the point break from the deep end of the ocean. Next time we'll stay for longer."
"The Cango Caves are great, but the town itself is quite run down and there's not much else on offer that we could see. We did get a great cup of coffee at Beans About Coffee in town."
"Skoon en netjiese plattelandse dorpie met 'n storie. Ons gunsteling oornagplek op ons pad."
"We had a lovely meal at Enrico's Italian restaurant on Saturday. Service was fast and friendly."
"A great place to visit, especially during this time of year with the Oyster Festival and Forest Marathon taking place. Pretty busy, but a great vibe about."
"Wildernis is beslis 'n plek om te besoek. Ek was verras oor al die opwindende winkeltjies en eetplekke op die dorp. Die kus is absoluut pragtig."
"Mosselbaai is 'n stapdorp waar jy moet verwag om te rus. Nie baie plekke om kinders/tieners in die winter besig te hou. Die groot winkelsentrums moet per voertuig bereik word, jy kan nie stap nie. Baie stapplek en vreeslik baie koffie kuierplekke, vir my beslis die moeite werd."