Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.51 uit 5 gekry volgens 18830 resensies.
Michelle H. - 1st January 2015
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Beaufort West is a nice stop off towards Cape Town. it's a lovely area that is clean and safe.
Lindi M. - 1st January 2015
staying in George, Wes-Kaap
Sal George enige tyd weer besoek was my eerste keer en kan net goed praat.
Carina B. - 1st January 2015
staying in Riversdal, Wes-Kaap
Pragtige dorpie!
Adri J. - 1st January 2015
staying in Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
Dink nie ek sal 'n lang vakansie daar wil deurbring nie, maar dit was 'n redelik sentrale plek vanwaar mens die omgewing heerlik kon besoek en verken.
Lulu Z. - 1st January 2015
staying in Montagu, Wes-Kaap
Very good!
Hannelie B. - 1st January 2015
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Paternoster was een van die laaste ongerepte plekkies aan die Weskus. Dit was met hartseer om die ontwikkeling daar waar te neem in die 12 maande van ons laaste besoek.
Zelna D. - 1st January 2015
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Lieflike plek!
Schalk V. - 1st January 2015
staying in Kaapse Wynlande, Wes-Kaap
Dit is 'n pragtige streek van ons land met mooi, skoon dorpe en verrassende winkeltjies. Die omgewing is orals mooi!
Margaret C. - 1st January 2015
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Beaufort West is a good stop over when travelling from Johannesburg.
Christo P. - 1st January 2015
staying in Barrydale, Wes-Kaap
Ons wil volgende keer langer bly, dis 'n rustige en baie kreatiewe omgewing.
Ben V. - 1st January 2015
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
'n Fantastiese, historiese dorpie met tipies plattelandse atmosfeer. Mooi dorpie en sou graag meer tyd wou spandeer om die ou geboue en museums te besoek.
Chris C. - 1st January 2015
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Baie skoon plek. Geen rommel in strate!
Emmie V. - 31st December 2014
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Een van ons gunsteling dorpe. Soveel atmosfeer, pragtige ou geboue, ens. Ons het 'n vertoning in die nuwe Art Deco-teater bygewoon en was beïndruk met die pragtige teater. 'n Groot aanwins vir Prins Albert.
Emmie V. - 31st December 2014
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Ons het Oudtshoorn besonder baie geniet. Daar is soveel om te sien en te doen. Twee hoogtepunte was die Cango Animal Sanctuary en 'n besoek aan Buffelsdrift.
Emmie V. - 31st December 2014
staying in Swellendam, Wes-Kaap
'n Lieflike dorp, een van ons gunstelinge. Die pragtige, boomryke strate en mooi ou geboue wat getuig van jare se geskiedenis, is spesiaal!
Nicolene B. - 31st December 2014
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Baie mooi dorp met vriendelike mense. Redelik sentraal geleë.
Ilse S. - 31st December 2014
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Altyd 'n gewilde vakansiebestemming, die inwoners is baie vriendelik en hulpvaardig en verwelkom toeriste, die dorp is ook mooi skoon!
Gert T. - 31st December 2014
staying in Glencairn, Wes-Kaap
Uitstekende ligging met prag-uitsig. Baie netjiese plek wat professioneel bestuur word.
Sephan H. - 31st December 2014
staying in Franschhoek, Wes-Kaap
Daar is pragtige plekke, die omgewing en die wynplase is ongelooflik mooi, maar vir die gewone mens onbekombaar duur.
Kris M. - 31st December 2014
staying in Houtbaai, Wes-Kaap
We loved Hout Bay. It's beautiful!
Monique H. - 31st December 2014
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Wens ek kon soontoe trek!
Miemie T. - 31st December 2014
staying in Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
Komplimente aan die munisipaliteit oor die skoon strate en parkeerareas op 24 Desember en vroeg Kersoggend. Die B&B waar ek gebly het, het op navraag gesê dat hulle mark werknemers en konsultante van plaaslike industrieë is. Ondersteuning aan die industrieë sal tot voordeel van die inwoners wees, wat dan tot algemene vooruitgang kan lei. Langebaan het reeds die toeriste en fokus op plaaslike nywerhede sal die gemeenskap baat. Blue Bay Lodge se kersete was uitstekend. Die personeel was vriendelik en het die geleentheid 'n plesier gemaak. Die ete was heerlik voorberei en tot aan die einde was die geregte warm en vars. Komplimente aan die span.
Marina N. - 31st December 2014
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Dis die mooiste dorpie wat ek nog gesien het!
Tyrone P. - 30th December 2014
staying in George, Wes-Kaap
Daar is baie potensiaal!
Ben A. - 30th December 2014
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Na ons mening, die lekkerste dorp op die Weskus.
Ansie R. - 30th December 2014
staying in Milnerton, Wes-Kaap
Maklik bereikbaar en nie te veel verkeer nie.
Leatitia M. - 30th December 2014
staying in Montagu, Wes-Kaap
Town is beautiful and full of history. Joubert House has a most informative guide. What a beautiful place bursting with history. Route 62 needs more publicity. It is so incredibly beautiful, roads are very good and there's very little traffic. Not enough people know about it.
Heinrich B. - 30th December 2014
staying in Kampsbaai, Wes-Kaap
We are Capetonians and the two days in Camps Bay were fantastic. We will return to CB for a weekend spoiling ourselves. The restaurants offers value for everybody. The views of course are also stunning especially at dusk.
Danelia V. - 30th December 2014
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Ons is mal oor Tulbagh en sal dit altyd in ons reisplan inwerk wanneer ons deur die Kaapprovinsie toer.
Fanie U. - 30th December 2014
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Die ou Tronkmuseum (met Tolla se kamer) is 'n moet om te besoek. C. Louis Leipoldt se geboortehuis, die pragtige ou kerk, die Ingelsman se graf en so aan maak dit 'n plek om te besoek!
Jennifer F. - 30th December 2014
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Good stop over point on the drive from Johannesburg to Cape Town if you would prefer to do 2/3rds of the drive on the first day. Plenty of petrol stations to fill up and buy snacks at. A small shopping mall for any other purchases. Enjoyed our stop-over, but wouldn't recommend it as a free-standing tourist destination as there's not too much to do.
Alma P. - 30th December 2014
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
'Great' plek!
Lily H. - 30th December 2014
staying in Knysna SSB, Wes-Kaap
.
Liza S. - 30th December 2014
staying in Glentana, Wes-Kaap
Baie lekker omgewing, love die plek baie!
Erick N. - 29th December 2014
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Daar is 'n pragtige natuurreservaat.
Elize B. - 29th December 2014
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Baie gawe mense.
Neil N. - 29th December 2014
staying in Helderberg, Wes-Kaap
Baie mooi en gewilde area.
Soekie E. - 29th December 2014
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Baie goeie toeriste-bestemming. Personeel by die toeriste aantreklikhede was professioneel en goed opgelei.
Pest Control Specialists West Coast A. - 29th December 2014
staying in Citrusdal, Wes-Kaap
Citrusdal het 'n baie mooi area, maar die dorp self kort ordentlike restaurante.
Thinus M. - 29th December 2014
staying in Vishoek, Wes-Kaap
Alles wat jy benodig is daar en dit is vir seker 'n lekker blyplek vir kinders ook.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za