Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 37600 resensies.
Fiona C. - 11th October 2018
staying in Pearly Beach, Wes-Kaap
Een van my gunstelingplekke om vakansie te gaan.
Lynette V. - 11th October 2018
staying in Franschhoek, Wes-Kaap
Baie mooi, alles wat jy graag in 'n vakansiebestemming sou wou beleef. Nabygeleë dorpe en besienswaardighede is 'n moet!
Abre B. - 11th October 2018
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Great plek.
Gerda S. - 11th October 2018
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Hou die afgelope 3 jaar daar vakansie. Dis so mooi, skoon dorp.
Johan V. - 11th October 2018
staying in Nature's Valley, Wes-Kaap
Lieflike area en beslis die moeite werd om weer te besoek.
Catherine W. - 11th October 2018
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Very friendly place, lots to see and do, very nice restaurants and coffee shops. Popped into the Spar and was personally helped by the owner even though I was just buying a couple of bits to eat, never experienced such friendly service before.
John H. - 10th October 2018
staying in Myburgh Park, Wes-Kaap
Uitstekend. Baie veilig. Na aan toeriste-aantreklikhede.
Gert B. - 10th October 2018
staying in Wellington, Wes-Kaap
Pragtige plek met die mooiste berge en wynplase.
Christiaan V. - 10th October 2018
staying in Arniston, Wes-Kaap
Wat meer wil jy hê van 'n visvangdorpie. Rustig en kalm met bitter mooi strande.
Johan G. - 10th October 2018
staying in Uniondale, Wes-Kaap
Ek kan nie enige uitstaande kenmerke van Uniondale onthou nie, behalwe dat die omgewing pragtig is, maar ons het slegs daardeur gery op pad na Marthinusberg.
Moira H. - 10th October 2018
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
Is 'n baie rustige see-omgewing met 'n baie mooi kunsgalery!
Avril J. - 10th October 2018
staying in Citrusdal, Wes-Kaap
Great! We loved "The Baths". Been there a few times.
Jan K. - 10th October 2018
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Sien sterre.
Sophie G. - 10th October 2018
staying in Thesen Islands, Wes-Kaap
Beste plek!
Sebastian C. - 10th October 2018
staying in Gouritsmond, Wes-Kaap
Dis die plek om te wees as jy net will rustigheid in jou lewe hê en is net perfek. Ons het ons geniet!
Janin T. - 10th October 2018
staying in Strand, Wes-Kaap
Jammer ons het nie by die strand uitgekom nie en die roomysplek op strandweg. Eetplekke is ook baie lekker.
Mev C. - 10th October 2018
staying in Groot-Brakrivier, Wes-Kaap
Rustige dorpie.
Andre W. - 10th October 2018
staying in Van Riebeeckstrand, Wes-Kaap
Lekker rustige omgewing.
Andre W. - 10th October 2018
staying in Welgemoed, Wes-Kaap
Lekker naby aan lughawe en inkopiesentrums.
Andre W. - 10th October 2018
staying in Franschhoek, Wes-Kaap
Baie lekker rustige dorpie. My vrou het dit die meeste geniet. Lekker baie winkels en eetplekke met interessante goed om te sien en te koop.
Heinrigh V. - 10th October 2018
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Baie verander na 20 jaar, maar nog steeds 'n baie lekker plek.
Tian D. - 10th October 2018
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Alles wat nodig is, is op die dorp verkrygbaar.
Cassie C. - 10th October 2018
staying in Witsand, Wes-Kaap
Die winkeltjies is net so bietjie baie duur, maar die nodige kry jy daar.
Michael E. - 10th October 2018
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Geen jong persone aktiwiteite nie. Maar definitief 'n rustige plekkie.
Elmarie B. - 10th October 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Mal oor die Weskus dorp!
Anita H. - 10th October 2018
staying in Franschhoek, Wes-Kaap
Uitstekend.
Brenda V. - 10th October 2018
staying in George, Wes-Kaap
Baie om te doen en te sien.
Juan I. - 10th October 2018
staying in Saldanha, Wes-Kaap
Baie lekker dorpie om 'n naweekwegbreek te hê.
Estell M. - 10th October 2018
staying in Robertson, Wes-Kaap
Ons geniet die eetplekke en kuierplekke op Robertson, veral Four Cousins en Bourbon Street.
Spurgeon R. - 10th October 2018
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Wynplaasrestaurante en Hermanus Pietersfontein Saterdag mark, asook plaaslike musiek in hawe maak besoeke interessant.
Annalize J. - 10th October 2018
staying in Danabaai, Wes-Kaap
Stil en rustig, mooi strande. Baie om te doen in die omgewing.
Avron L. - 10th October 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
It is a very peaceful and tranquil area, but the crime is a problem. You are constantly on your guard and having to lock everything away all the time. If you are looking for things to do, you have to travel. Restaurants are very expensive and short in supply if you just want a quick snack. I did enjoy the peace and lack of barking dogs and racing cars. I did have a very nice break.
Elizma G. - 10th October 2018
staying in Tuine, Wes-Kaap
Vir ons was dit baie gerieflik naby die trouvenue.
Demi V. - 10th October 2018
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Love Langebaan!
Louise R. - 10th October 2018
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
Ons was baie teleurgesteld om te sien Weskusplek is toe. Die Saldanhabaai Munispaliteit se afwesigheid om dienste te lewer is ook 'n skreiende skande. Die baai se dromme loop oor en die vullis lê gesaai oor die strand en in die seewater. Sies. Die gras is ook lank en die voetpaadjies word nie onderhou nie. Regtig hartseer.
Sunè S. - 10th October 2018
staying in Strand, Wes-Kaap
Te veel mense. Mooi see.
Annelie V. - 9th October 2018
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Baie skoon en netjiese dorp.
Moira S. - 9th October 2018
staying in Velddrif, Wes-Kaap
Lieflik, fantasties. Die dorp groei op jou soos mos.
Liyana A. - 9th October 2018
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
The only problem is there’s no Halaal restaurants there.
Elton V. - 9th October 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Die mense van Paternoster is baie vriendelik en gasvry.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]