Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 34945 resensies.

Kaapstad, Wes-Kaap

De Molen Guest House

"Baie mooi skoon en pragtige plek."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Lugkasteel

"Met die 16 Myl strand kan almal, met hul hondekinders ook, lekker stap. Veilig, skoon. Goeie en lekker restaurante. Yzerfontein is 'n juweel-bestemming."

Struisbaai, Wes-Kaap

StruisVogel

"Struisbaai is 'n lekker plek om vakansie te hou."

Boland, Wes-Kaap

Fairfield Cottages

"My hart verlang na die Boland ... en waterblommetjies!"

Die Crags, Wes-Kaap

Natures Way Farmhouse

"Besoek beslis die nabye Elephant Sanctuary!"

Kaapstad, Wes-Kaap

Joy's Place Guesthouse

"Everything seems central and accessible."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Suidersee, Hartenbos

"Pragtige geskiedkundige dorp met vriendelike, behulpsame mense. Asemrowende natuurtonele veral met die see as agtergrond is absoluut terapeuties. Die skoonheid en netheid van die hele dorp. Die strande, restaurante, winkelsentrums, strate en ag alle openbare plekke en -geriewe is uitstekend. Een van die talle juwele van die Wes-Kaap."

Bettysbaai, Wes-Kaap

Cyara

"Lovely and peaceful with the most beautiful coastal drive."

Kaapstad, Wes-Kaap

Salop House

"Vriendelike mense en pragtige uitsig oor die see. Asemrowende plekkies om te besoek. Beplan mooi watter plekke jy wil besoek - daar is baie om te sien en ervaar."

George, Wes-Kaap

Uniqua View Selfsorg

"Het verskriklik uitgebrei. Was skoon verbaas, want ons het die beste deel van 20 jaar daar gebly tot en met 1989. Bied alles wat 'n mens nodig het!"

Robertson, Wes-Kaap

Stay @ Adderley 16

"In die middel van die wynland."

Nature's Valley, Wes-Kaap

Sea Why

"Waarde vir geld! Die perfekte plek vir stilte en kop skoonmaak."

Bettysbaai, Wes-Kaap

Blueview on Silversand

"Beautiful, sleepy, quiet village. Not many ammeneites but Kleinmond is not far away."

Wellington, Wes-Kaap

Hexberg Cottage

"Miskien dalk 'n groot spreilig op daai hoek waar al die baie moeë mense nie verder kan dink nie. Vir mense wat nie die area ken nie is dit bietjie tricky."

Kaapstad, Wes-Kaap

Waterways

"The friendly city."

Witsand, Wes-Kaap

Waves Of Witsand Guesthouse

"Witsand is besonder mooi geleë. Ongelukkig het die wind redelik kwaai gewaai, wat 'n stap op die strand onmoontlik gemaak het. Die keuse van eetplekke het redelik beperk gelyk, selfs op 'n Saterdagaand."

Nature's Valley, Wes-Kaap

Nature's Valley Health Retreat-Woud Wegbreek

"Pragtige natuurskoon. Rustig en stil. Baie skoon dorpie."

Wildernis, Wes-Kaap

Far Niente Beachfront Guesthouse

"Wilderness village is great. All you need is right there, so do not have to go anywhere. The Spar shop is amazingly well stocked. It may be small but you can get everything you need right there. Restaurants are also super. If you feel you need more, George is not more than a 10 minute drive away."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Bakgat Blyplek

"Besoek 4 Sheep by die Engen. Heerlike kos en vars skaapvleis."

Sedgefield, Wes-Kaap

Loerie Cottage

"Sedgefield is our go to place. We love the market, Pili Pili restaurant and the beach. It is a lovely slow town."

Kaapstad, Wes-Kaap

Nick's Seaside Rest

"Die Kaap is pragtig."

George, Wes-Kaap

Rozenhof Gaste Eenhede

"Sal graag permanent hier wil woon. By die see, by die lughawe, alles mooi."

Riversdal, Wes-Kaap

Meurant

"Ek sal beslis weer kom, daar is soveel dinge om te sien en te doen, en die lekker kaas en botter by die vulstasie is 'n wenner."

Paarl, Wes-Kaap

Oak Tree Haven

"Beautiful town."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

The Featherbed - Oudtshoorn

"Dit is ’n geskiedkundige dorp."

Blad
Blad 482 - Wys 14431 tot 14460
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang