Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 34945 resensies.
"Velddrif is ’n lekker dorpie met baie dinge om te doen. Ek sal definitief weer gaan."
"Kleinmond is ’n fantastiese dorpie aan die kus van die Wes-Kaap en ’n goeie, naby geleë bestemming vir ’n naweekwegbreek!"
"Jammer om te sien hoe die pragtige kusdorp verval en agteruitgaan. Diefstal bleik ’n probleem te raak in die area. Sal jammer wees as daar ’n negatiewe gevoel ontwikkel oor persoonlike veiligheid."
"Fantastic area to visit, so much to offer. Wine farms are just amazing."
"Voorkeurvakansiedorp. Pragtige natuur, strande, netjiese dorp, aktiwiteite vir oud en jonk in en om die dorp. "
"Die Rendevoux restaurant se kos is heerlik en Roslin wat ons bedien het se diens was fantasties (dink die spelling mag verkeerd wees van restaurant)."
"We return to Prince Albert time and again, as we find it such an appealing destination."
"Lots to do and see. Swimming and hiking trails. Brenton on Sea is one of the cleanest beaches I've seen."
"Ek het so 15 jaar gelede met ons eerste besoek aan George op hierdie mooie dorp verlief geraak. Dit is te verstande dat almal daar wil bly. Ons sal so graag wil verhuis daarheen, die wonings is net te duur."
"Dis beter om op 'n plek buite die stad te bly en stad toe te ry vir aktiwiteite en wat jy daar wil doen. Sal beslis nie weer in Houtbaai oornag nie."