Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 36725 resensies.
Lydia D. - 28th February 2018
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
The Meeurots Restaurant makes the best rump steak and grilled hake ever! Loved that Spar put out flavoured water with ice for their customers. Well done, SPar. Kajaikie Restaurant is well worth visiting for authentic Dutch cuisine and friendly service!
Elize D. - 28th February 2018
staying in Die Boord, Wes-Kaap
Rustig en mooi en naby 'n mini mall met die beste Spar waar jy al jou inkopies kan doen.
Edith P. - 28th February 2018
staying in George, Wes-Kaap
Loved George, close to the forest, sea, mountains and small trip over the mountains to the Karoo. Really enjoyed the power van up the mountain and the museum. so much still to do will have to return.
Hanli K. - 28th February 2018
staying in Swellendam, Wes-Kaap
'n Mengsel van ou wêreldse sjarme en moderne tegnologie. Baie warm in somer. Vriendelike mense en baie om te doen en sien.
Benjamin M. - 28th February 2018
staying in Groot-Brakrivier, Wes-Kaap
Mooi.
Tiaan L. - 28th February 2018
staying in Swellendam, Wes-Kaap
'n Pragtige, netjiese dorp met mooi ou geboue en interessanthede.
Tiaan L. - 28th February 2018
staying in Montagu, Wes-Kaap
'n Pragtige dorp en mooi omgewing.
Avril K. - 28th February 2018
staying in Brackenfell, Wes-Kaap
Die area is baie pragting en baie veilig.
Warren W. - 28th February 2018
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
Jacobsbaai is beslis 'n juweel van 'n plekkie.
Willem B. - 27th February 2018
staying in Somerset-Wes, Wes-Kaap
Vir werk of plesier, Somerset-Wes is puik!
Tariena D. - 27th February 2018
staying in Rondebosch, Wes-Kaap
Rustige omgewing wat baie sentraal is. Ek geniet dit om daar te bly.
Claudette A. - 27th February 2018
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Lots of things to do in Oudtshoorn.
Willem L. - 27th February 2018
staying in Villiersdorp, Wes-Kaap
Villiersdorp is 'n kleine dorpie en het nie soveel te bied nie, ons het heerlik gelunch by Kelkie Wyn. Rietspruit is een uitstekende plek as uitgangspunt vir mooi dagtrippies in die omgewing.
Elwina C. - 27th February 2018
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
It is an awesome place to be and was like a home away from home. I loved every second of Lamberts Bay.
Ninette P. - 27th February 2018
staying in Robertson, Wes-Kaap
Baie mooi dorpie met baie om te doen in ongewing.
Ria N. - 27th February 2018
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Lekker vakansie bestemming vir ons eie mense.
Alma P. - 27th February 2018
staying in Strand, Wes-Kaap
Lief die Strand en sy mense en sy wind!
Andre V. - 27th February 2018
staying in Vredendal, Wes-Kaap
Aangename dorp.
Ohna W. - 27th February 2018
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Ek het Saterdagoggend die parkrun gaan doen, en uit 16 verskillendes wat ek reeds gedoen het, was Swellendam sin voorwaar die mooiste. Pragtig dorp met baie besienswaardighede en dinge om te doen.
Charl P. - 27th February 2018
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Die dorp bied alles moontlik aan die besoeker.
Janine V. - 27th February 2018
staying in Breederiviervallei, Wes-Kaap
Beautiful, nice people.
Bertus B. - 27th February 2018
staying in Bettysbaai, Wes-Kaap
Nes mens hartsmense kry, dink ons Betties is 'n hartsplek.
Stefanie E. - 27th February 2018
staying in Wilderness Heights, Wes-Kaap
Pragtig.
Reinhardt V. - 27th February 2018
staying in Glencairn Heights, Wes-Kaap
Pragtig en rustig.
Elize P. - 27th February 2018
staying in Bonnievale, Wes-Kaap
Uitstekend vir toerisme.
Georgina K. - 27th February 2018
staying in Jongensfontein, Wes-Kaap
Winkels uitbrei.
Marlon H. - 27th February 2018
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Lieflike, rustige plekkie.
Angelique S. - 27th February 2018
staying in Saldanha, Wes-Kaap
Ongelooflik mooi en geniet dit elke keer as ons kans kry om daar uit te kom vir vakansie.
Karin V. - 27th February 2018
staying in Glentana, Wes-Kaap
Ek dink Glentana kan doen met 'n kafee.
Pierre T. - 27th February 2018
staying in Pearly Beach, Wes-Kaap
SA's best kept secret.
Ester B. - 27th February 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Paternnoster is 'n fantastiese kusdorpie met alles wat mens nodig mag kry! Uitstekende restaurante, lieflike strand, pragtige sonsondergang en oneindige uitbreidings-geleenthede!
Corline V. - 27th February 2018
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Vriendelike inwoners en genoeg om te sien en te doen vir 'n paar dae!
Amanda S. - 27th February 2018
staying in Strand, Wes-Kaap
Awesome!
Natasha C. - 27th February 2018
staying in Dwarskersbos , Wes-Kaap
Dié Weskusdorp lê diep in my hart! Dis ongerep met mense wat nog tyd het vir mekaar en jy kan al jou sorge op daai stuk strand wegloop.
Rolien D. - 27th February 2018
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Die dorp self is baie skoon, netjies en mens geniet die nabyheid van die see baie!
Riaan T. - 27th February 2018
staying in Knysna, Wes-Kaap
Pragtige omgewing, vriendelike mense en baie om te doen, veral as jy buitelug persoon is.
Joey D. - 27th February 2018
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Baie mooi deel van die land.
Hanli V. - 27th February 2018
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Juweel van die Weskus.
Andre L. - 27th February 2018
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Lieflike plek!
Peter R. - 27th February 2018
staying in Weskus, Wes-Kaap
A great destination for relaxing in the fresh air.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za