Pick your preferred language

English

Afrikaans

Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 36612 resensies.

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

La Paix Guesthouse

"Besonderse Karoo-dorp."

Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Aant Dorpseind

"Lekker sentrale ligging."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Absolute Beach

"Stil, mooi en heerlike Weskus gasvryheid."

Sederberg, Wes-Kaap

Biedouw Vallei Wegbreek Standard Chalets

"Absoluut die moeite werd om te besoek. Die natuurskoon is om van boeke te skryf. Die mense is ook aards en gevul met warme vriendelikheid."

Kaapstad, Wes-Kaap

Sunset Studio 11

"Kaapstad is verskriklik mooi."

Prins Albert, Wes-Kaap

By-Die-Koppie Guesthouse

"Great for a quiet getaway and to relax."

Paternoster, Wes-Kaap

Strandlopertjie

"See en rotse is pragtig, maar die mense bietjie rof."

Clanwilliam, Wes-Kaap

Lilybet

"Dorpsmense was baie behulpsaam en vriendelik."

Paternoster, Wes-Kaap

Sea Pearl

"Spend the day on the beach, have a parcel fish and chips and enjoy the sunset. Visit the Art centre and eat at the one of the restuarents on at the Waterfront."

George, Wes-Kaap

Rozenhof Gaste Eenhede

"Dis net jammer dat soveel van George se toeriste-besienswaardighede nie Sondae oop is nie, andersins is dit 'n pragtige dorp."

Clanwilliam, Wes-Kaap

Hangnes @ Boskloof Swemgat

"Beautiful in August with all the flowers. Such a wonderful drive from Cape Town. Picturesque and great road."

De Rust, Wes-Kaap

House Martin Lodge and Self Catering

"De Rust is a wonderful, quirky little town with great character. There are plenty of coffee shops and breakfast and lunch spots. The surrounding areas also offer plenty to explore!"

Langebaan, Wes-Kaap

Steenbokkie

"Pragtige uitsig, ongelooflike gasvrye atmosfeer, pragtige strand en natuurlik RocXiBeach en baie ander vakansiegees vir wegbreek-ontspanning. "

Struisbaai, Wes-Kaap

Azzaria's

"Ongekunstelde skoonheid!"

Kaapstad, Wes-Kaap

Hibernian Towers 505

"Great city to explore."

Clanwilliam, Wes-Kaap

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie

"Goeie basis vir verkenning van die Cederberg en in blommetyd."

Clanwilliam, Wes-Kaap

Tuis Huis

"Mooi en baie vriendelike dorp."

Clanwilliam, Wes-Kaap

Rondegat Cottages

"Nice dorpie. Hoofstraat met outydse gebou en argitektuur."

Strandfontein, Wes-Kaap

Zeldagar Strandfontein Akkommodasie

"Dit is 'n strand waar jy waarlik kan ontspan en sielerus vind. Daar is soveel om in die natuur te geniet. Lang ente se stap op die strand. Wandelpaaie in die natuurreservaat. Ag, net alles daar is so mooi en ontspannend. Dit wat ons die meeste geniet het, was die feit as die Strandfontein nie gekommersialiseer is nie. Hou dit asb so! Alles is skoon, die strand, die dorpie, alles. "

Citrusdal, Wes-Kaap

Kunje Guest Farm

"Hoogs aan te beveel vir iemand wat vinnig wil wegkom van die stad. Naby genoeg vir 'n naweek-wegbreek."

Barrydale, Wes-Kaap

Over Karoo Inn

"So ’n mooi interesante dorp!"

Prins Albert, Wes-Kaap

Ta Mala's Self-Catering Cottages

"Dit is 'n pragtige dorpie. Jou kar kan vanaand in die straat geparkeer bly. Mense is baie vriendelik en elke huisie is so mooi met 'n mooi ou tuintjie."

Struisbaai, Wes-Kaap

Coral Cottage

"Heerlike vakansiebestemming! Van kleins af ons hartsplek!"

Citrusdal, Wes-Kaap

Cederkloof Botanical Retreat

"Citrusdal self is gemiddeld maar dit is n goeie ligging vir die omgewing se Cederberg ondekking. As mens se fokus net stap is dan is Algeria ’n beter area om te bly."

Dwarskersbos , Wes-Kaap

Gousblom 6

"Fantasties. Sal graag daar wil bly."

Blad
Blad 565 - Wys 16921 tot 16950
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang