Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.58 uit 5 gekry volgens 39767 resensies.
Cobien D. - 4th August 2018
staying in Greyton, Wes-Kaap
Pragtig!
Marlé N. - 3rd August 2018
staying in Somerset-Wes, Wes-Kaap
Pragtige natuurskoon en 'n dorp wat in alle behoeftes voorsien. Naby aan die see en gemaklik naby aan die Cape Town International Airport.
Mary Anne B. - 3rd August 2018
staying in Mykonos, Wes-Kaap
Altyd fantasties.
Ivan V. - 3rd August 2018
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Oulike dorpie.
Barney B. - 2nd August 2018
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Clean, safe, close enough to be convenient and far enough to be quiet.
Tina K. - 2nd August 2018
staying in Stanford, Wes-Kaap
Goed geleë, restaurante en snuistery winkels en histories.
John V. - 2nd August 2018
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Baie aangenaam verras. Baie mooi omgewing.
Lettie P. - 2nd August 2018
staying in Mouille Point, Wes-Kaap
Bly altyd in Mouille Point, vorige verblyfplek waar ons gebly het (vir 6 jaar) is verkoop.
Retha N. - 1st August 2018
staying in Brenton-on-Sea, Wes-Kaap
Sal dit vir enigeen aanbeveel. Tops!
Suzette J. - 1st August 2018
staying in Britanniabaai, Wes-Kaap
Die Goue Myl is 'n heerlike, lang stapstrand, asook 'n skulpie paradys.
Bertus G. - 1st August 2018
staying in Greyton, Wes-Kaap
Small town with a big heart!
Allison C. - 1st August 2018
staying in Bettysbaai, Wes-Kaap
Amazing landscape and quiet setting for anyone looking to escape the hustle and bustle of city life.
Lizel S. - 1st August 2018
staying in Swellendam, Wes-Kaap
'n Oulike dorpie vir 'n lekker langnaweek wegbreek!
Henre P. - 1st August 2018
staying in Vleesbaai, Wes-Kaap
Vleesbaai is 'n veilige, eksklusiewe kusdorpie wat soveel opsies bied, vir oud en jonk.
John V. - 1st August 2018
staying in Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap
Ons eerste keer en baie aangenaam verras.
Pamela S. - 1st August 2018
staying in Keurboomstrand, Wes-Kaap
Keurboomstrand has a lovely laid back ambience. A restaurant with beautiful views and within walking distance. Close to the videy Plettenberg Bay but far enough away to be a far more relaxing holiday.
Jan G. - 1st August 2018
staying in Strand, Wes-Kaap
Nog altyd 'n goeie en veilige vakansiebestemming.
Richard A B. - 1st August 2018
staying in Klaarstroom, Wes-Kaap
With the fantastic Meiringspoort drive minutes away, it is an ideal location as an alternative to De Rust.
Anthony S. - 1st August 2018
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Dit is 'n aangename oornag vir die reis na Kaapstad.
Jill V. - 1st August 2018
staying in Worcester, Wes-Kaap
Worcester is the place to be.
Michelle B. - 31st July 2018
staying in Ceres, Wes-Kaap
Pragtige dorpie met vriendelike mense!
Deriza T. - 31st July 2018
staying in Jongensfontein, Wes-Kaap
Nie baie lekker strand nie.
Gerhard R. - 31st July 2018
staying in Bellville, Wes-Kaap
Bellville is sentraal geleë ten opsigte van Kaapstad en die Kaapse Wynlande. Bellville beskik oor uitstekende winkelsentra en mediese dienste.
Anneke K. - 31st July 2018
staying in De Hoop Nature Reserve, Wes-Kaap
Nie die grootste natuurreservaat in SA nie, maar groot genoeg om vir altyd ‘n mooi herinnering te los.
Chantel L. - 31st July 2018
staying in Montagu, Wes-Kaap
Mal oor Montagu en sy berge!
Joggie V. - 31st July 2018
staying in Vanrhynsdorp, Wes-Kaap
Enigste klagte uit ons groep van 11 persone was die gebrek aan warm water in die oggend.
Reginald O. - 31st July 2018
staying in Pearly Beach, Wes-Kaap
Uitstekende vakansie-oord, skoon strande en genoegsame en uitstekende sekuriteit. Voel baie veilig daar en sal beslis weer kom uitspan.
Johan J. - 31st July 2018
staying in Breederiviervallei, Wes-Kaap
Die plek om te wees.
Elizabeth F. - 31st July 2018
staying in Saldanha, Wes-Kaap
Nie ver om te ry uit die Kaap.
Danelia J. - 31st July 2018
staying in Bonnievale, Wes-Kaap
Bonnievale is 'n klein rustige dorpie, beslis die regte plek vir daardie stilte wegbreek waar jy nie te veel wil sien nie
Jacques M. - 31st July 2018
staying in Greyton, Wes-Kaap
Verbysterend wonderlik!
Marietta C. - 31st July 2018
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Yzerfontein roep my. Sal graag hier wil aftree.
Marlon T. - 31st July 2018
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Perfekte plekkie om weg te breek, selfs in die hart van winter.
Monique S. - 31st July 2018
staying in Sandbaai , Wes-Kaap
Excellent, awesome experience!
Elize M. - 31st July 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Enige tyd sal ek dit voorstel as 'n vakansiebestemming.
Johan K. - 31st July 2018
staying in Elandsbaai, Wes-Kaap
'n Bestemming in die Weskus wat jy nie moet mis nie!
Sonet D. - 31st July 2018
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Peace of heaven!
Bridget H. - 31st July 2018
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Well worth a few days visit! We’d like to spend more time there. We particularly enjoyed the products from the local dairy!
Robert H. - 30th July 2018
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Baie gerieflik en by alle geriewe.
Louise V. - 30th July 2018
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Pragtige, idilliese dorpie met lekker wynplase soos Saronsberg.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]