Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35608 resensies.
"Oudtshoorn het baie goed om te sien en te doen. Cango Wildlife Ranch, Cango Caves, Cango Ostrich Farm, Wilgewandel Farm met kamele, baie lekker plekke om te eet soos Karoo Pot, The Grill, Karusa Wine Tasting met lekker platters. Skilpaaie in die Cango Wildlife Ranch. Die mense was baie vriendelik en die kos was alles baie lekker! Die padstal Doornkraal het baie lekker kos! En verniet wynproe."
"Paternoster is really a magnificent crayfish village on its own. Quaint and very peaceful with its luscious stretch of the ocean. Will certainly recommend it. Thank you."
"Het mense in Riversdal baie vriendelik en behulpsaam ondervind."
"A very interesting town with lots to do, especially if you are an active, outdoor person."
"Tulbagh is redelik naby Kaapstad met baie interessante plekke om te besoek."
"Vir Meimaand was die weer baie aangenaam. Mosselbaai was 'n baie aangename ondervinding."
"Baie oulike en interessante dorpies om te besoek. Ongelukkig is baie plekke, wat ons wou besoek toe omdat dit nie verder kon oorleef a.g.v. Covid nie. Dis jammer."
"Die skoonste dorp in SA. Vriendelike en behulpsame mense oral gevind. Strande maklik bereikbaar."
"As ek die Lotto wen, gaan ek daar aftree! Dit is die dorp met die mooiste, skoon strand wat ek nog gesien het, en die vriendelikste mense."
"Stilbaai is ongelooflik mooi. Heerlike stap- en fietsryroetes. Die hawe-restaurant, Stalle, Coffee And Cream en Inverroche is ons gunstelinge."
"As per Cathy's recommendation, don't waste time to find a better coffee shop. Slow roasted is divine and their little quiches top notch. Sedgefield has a cultural charm."