Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.
"Always passed this turnoff on our travels for so many years! What a gem of a place. Will definitely be back to explore more of it."
"Dit was my eerste besoek aan Robertson en beslis nie die laaste nie. Die wingerd- en vrugteboorde tesame met die berge het sy eie bekoring gehad, rus vir die siel!"
"Beautiful beach but uncomfortable divide between the haves and have nots results in quite aggressive abrasive pestering by those selling unwanted crayfish, mussels, shell ornament etc."
"Caledon is 'n oulike dorpie. Ons is stadsjapies maar Caledon het al die basiese restaurante, winkels, banke, ens. wat ons verblyf gerieflik gemaak het. Ons kuier graag weer in die toekoms. Dankie Caledon!"
"Baie nice plek hoor. Ons het ons regtig geniet. Hulle sien my vir seker weer."
"Baie mooi dorpie. Dink daar is iets vir almal! Te veel keuses tussen wynplase en aktiwiteite so jy gaan were en weer moet terug gaan."
"Hermanus is die skoonste dorp in die Wes-Kaap. Die sypaadjies en strate is so mooi netjies en jy sien nêrens 'n papier rondlê nie. Die argitektuur in die dorp is so fyn beplan dat al die geboue, oud en nuut, dieselfde storie vertel. Die ou geboue word gerestoureer met smaak en die nuwe wandelstraat gaan ongelooflik wees om deur te stap. Hulle is tans besig met die opgradering van die plaveisel. Welgedaan, Hermanus Munisipaliteit!"
"Ons sal dit weer besoek, dalk 'n huis probeer wat op die strand is of met 'n beter see-uitsig. Ons is mal oor die lekker seestrand vir stap - het dit besonders geniet!"
"Ons eerste besoek aan Yzerfontein, was werklik verras met die pragtige omgewing en dorp in geheel. Het 2 restaurante besoek - beide vra astranomiese bedrae vir eenvoudige bord kos. "
"Oudtshoorn is Karoo-mooi met vriendelike, landelike mense! Die groot Swartberge in die agtergrond bly maar my liefde en daar is baie plekke om te besoek met kinders!"
"Very Rocky beaches not suitable for swimming, but the kids enjoyed catching and releasing little Rock fish."
"Joe's Diner was 'n baie aangename verrassing - dit moet baie beter bemark word as 'n alternatiewe eetplek!"