Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35608 reviews.
"Die informele woonareas is 'n bietjie van 'n oogseer. Die omligende plaasareas is baie mooi. Die dorpie is mooi. Die Kango Grotte is 'n moet sien. Die diens oral is baie vriendelik en die Afrikaans was baie verwelkomend."
"It's beautiful, they have thee most amazing sites to see. Nature at its best. There is nothing more amazing than the mountains and the beach a definite travel destination! Love it"
"Not sure about Clanwilliam as a destination as did not spend much time there but a great overnight stop or base for surround adventures and day trips."
"Skoon, netjies, al die geboue is pragtig versorg, vriendelike mense en goeie diens by al die winkels en eetplekke."
"The location is amazing and there are awesome views of the ocean and mountains. Love it."
"Baie rustige en boomryke plattelandse dorpie, teenaan 'n rivier met berge in die agtergrond. Rus vir die siel en liggaam."
"Nice little town but overpriced. And the the constant badgering of locals trying to sell something is very much annoying."
"Dis 'n pragtige toeristebestemming. Rustig en kalmerend. Enigste issue miskien wat mens wel kan noem is dat daar met die draai van die wind die visfabriek se reuk oor die woonarea hang. Maar wat, dis deel van die Weskuservaring."
"Kango woodfired pizza is die beste. Ek beveel dit baie sterk aan as jy van pizza hou!"
"Mosselbaai is die wonderlikste plek op aarde. Netjies, skoon en die mense is baie vriendelik en behulpsaam."
"Interesting town with a lot of history. Olive farm visit and Swartberg Pass a must. Unfortunately the Donkey Reserve is closed due to Covid."
"Dis 'n baie skoon en netjiese plek. Strande is mooi skoon en die mense is vriendelik. Het op geen manier onveilig gevoel."
"A small seaside holiday and fishing village. Most of the basic amenities are available."
"Daar is lekker dorpies en doen goed op die R62, maar dit word bietjie 'misbruik' aangesien almal weet dat die toeriste kom. So wees versigtig vir die 'tourist traps' waarvan daar baie is."
"Vier dae is genoeg vir 'n wegbreek. Maak seker jy gaan ry perd op die strand en durf die swem na die skeepswrak toe aan. Dis gevaarlik, maar so die moeite werd gewees."
"Lieflike dorpie, vriendelike mense, beste pizza by Blikkies in die land. Net bekommerd oor veiligheid. Mense het baie sekuriteitsmaatreëls in plek laat mens wonder hoekom."