Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35608 reviews.

Beaufort West, Western Cape

Little Lamb

"As dit nie was vir die N1 wat deur Beaufort-Wes gaan nie, sal nie baie toeriste daar stop nie. Dis 'n goeie plek om te stop en oor te slaap."

Mossel Bay, Western Cape

View 180

"Ons hou al meer as 20 jaar vakansie in Mosselbaai en vir ons is dit die perfekte vakansie bestemming."

Cape Town, Western Cape

302 Ocean View

"Baie skoon en netjies met prentjie mooi berge en strande."

Grabouw, Western Cape

Belfield Wines and Farm Cottages

"In our opinion a highly underrated destination so close to Cape Town that offers so much."

Paarl, Western Cape

Ladera Vista

"Pragtige omgewing, baie geskiedenis, kultuur en natuurskoon. Wonderlike vars produkte en goeie eetplekke. 'n Ware pêrel as bestemming!"

Swellendam, Western Cape

Hermitage Huisies

"Oulike restaurante op die dorp, staproetes in die omgewing. Gaan kuier gerus!"

Gansbaai, Western Cape

Harbour View

"Die plek is mensvriendelik en mense help graag as jy iets soek of wil besoek."

Cape Town, Western Cape

Nautica Deluxe

"Ten spyte van Covid regulasies kon ons nog steeds alles besigtig soos wat ons beplan het. Diens oral was goed en die Strand-area was skoon en netjies."

Mossel Bay, Western Cape

Sea La Vie

"Lieflike weer, ligging en doendinge en besienswaardighede in die omgewing."

Wilderness, Western Cape

Whales Way Ocean Retreat

"As jy lief is vir die natuur en hou van oop mooi strande, dan is Wilderness vir jou. Baie plekke en ander strande baie naby om te besoek."

Struisbaai, Western Cape

Anker & Aalwyn

"Afgesien van grendeltyd in Des 2020 het ons ons tydjie daar geniet. Vriendelike mense, seekos is onverbeterlik."

Sedgefield, Western Cape

Loerie Cottage

"We were there in the height of the pandemic and spent all our time in our bubble and on the water. We were able to hire canoes and a paddle board which made that possible. There were remarkably few people so it was probably not a typical height of season experience. No doubt Sedgefield has other charms in normal times; for these unusual ones - despite being in a hotspot - it was a really marvelous place in which to stay Covid-safe. We could get everything we needed at the Spar - and the German shop, which has everything the Spar does not. Think prawns, salmon, real frankfurters, spekulaas and much more."

Franschhoek, Western Cape

The Olive and Vine Farm Cottage

"Pragtige natuurskoon en die kos en wyn is uitstekend!"

Paternoster, Western Cape

Gonana Guesthouse

"Lekker wegbreek vir die koskenner!"

Cape Town, Western Cape

Blouberg Studios

"Die mooiste stad en omgewing in ons land met soveel om te doen rondom die stad."

Franschhoek, Western Cape

Holden Manz Country House

"Franschhoek is a world class destination. The food, wine, beer and restauranbts are always above average."

Calitzdorp, Western Cape

Welgevonden Guest House

"Tekort aan bankdienste en winkels."

Plettenberg Bay, Western Cape

Self-catering Traditional Cottage

"Always wonderful to be in Plettenberg Bay. There is so much to do."

Cape Town, Western Cape

Hidden Way Self-catering Cottage

"Sal vir seker weer Kaapstad toe gaan. Hopelik binnekort."

Cape Town, Western Cape

Boulders Beach Hotel and Restaurant

"Die uitsigte is asemrowend en die natuurskoon is beslis 'n groot trekpleister."

Cape Town, Western Cape

The Greenhouse Guest House

"Daar is baie om te doen en sien, so laat beslis meer as een dag toe daarvoor."

Vanrhynsdorp, Western Cape

Maskam Guest Farm

"Van Rhynsdorp is a town that many travellers pass through! It would be wonderful to see the residents taking more pride in the area by trying to keep parts of the town free from litter! This really distracts visitors' from staying in town. The Good Shop is certainly an improvement on any previous shops, so keep this one going - it was neat and clean!"

Hermanus, Western Cape

Penguino Guesthouse

"Hermanus is n lieflike dorp. Die weer was fantasties en die inwoners is almal baie vriendelik. Die strande is mooi skoon en die water was heerlik."

Still Bay, Western Cape

Tornyn Stilbaai Wes

"Ongelooflike natuurskoon, staproetes vir alle tipes, pragtige huise, veiligheid, goeie restaurante Om nie eers van die seestrand en strandmeer te praat nie. Die plek het ons hart gesteel en ons beplan alreeds ons volgende vakansie in Stilbaai."

Mossel Bay, Western Cape

Sieniesee

"Mosselbaai bly maar tops met al sy besienswaardighede, strande, staproetes en mall."

Groenvlei, Western Cape

Perle unter der Sonne

"Alles is by jou. Gemaklik."

Mossel Bay, Western Cape

Saartjie se Plekkie

"Hartenbos en Mosselbaai is die beste plekke om op vakansie te gaan."

Greyton, Western Cape

Mount Grace Country House

"Greyton is our favourite holiday destination."

Page
Page 651 - Showing 19501 to 19530
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers