Geverifieerde Resensie
Bloubergstrand
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bloubergstrand bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 335 resensies.
"Uitstekende vakansiebestemming! Daar is mooi strande om van te kies en verskeie uitstekende en gesellige restaurante om van te kies - almal binne loopafstand. Dit is 'n mooi rit al langs die kus na Kaapstad-sentrum en nie te ver nie."
"Awesome place, stunning beach, great shops, nightlife and convenient public transport. Great place. New Year's Eve on the beach was epic!"
"Table View is sentraal geleë en bied baie vakansiehuise, gastehuise, asook vakansiewoonselle. Dit is 'n baie rustige vakansieplek. "
Woodbridge Island, Bloubergstrand
The Beach Room"Woodbridge Island is 'n wonderlike vakansie dorp waar mens kan bly, veral langs die see."
"Bloubergstrand is a very nice suburb accessible to all the amenities especially the beach just across the road."
"Baie mooi plek. Skoon en netjies. Lekker eetplekkies. Gerieflik naby middestad asook ander pragtige strande soos Blouberg En Melkbos."
"Pragtig en skoon dorp. Baie veilig gevoel om self in die aand na restaurante toe te loop. "
"Ons geniet dit altyd daar. Pragtige uitsig oor die berg en see. Kaapstad bly baie mooi."
Woodbridge Island, Bloubergstrand
The Beach Room"Perfekte ligging. Naby aan als, maar nie in die stad nie. "