Geverifieerde Resensie

Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 4710 resensies.

Bloubergstrand, Kaapstad

Blouberg Heights 507

"Perfekte wegbreek ligging met mooi uitsig oor die see en op Tafelberg in die agtergrond met heerlike eetplekke."

Constantia, Kaapstad

Camelot in Constantia

"Baie sterk aan te beveel."

Houtbaai, Kaapstad

Bullrush Cottage

"Goeie vakansieverblyf naby alles."

Suidelike Voorstede, Kaapstad

Hillingdale on Alexandra

"Te veel uitlaatgasse oral op huise en geboue."

Parow, Kaapstad

25 on Fitzpatrick

"Parow is sentraal vir die stad, hospitaal, golf, Century City, lughawe, inkopiesentrums, baie eetplekke en naby wynroetes."

Houtbaai, Kaapstad

Bullrush Cottage

"Houtbaai is 'n aangename gemeenskap en die hawe was een van die hoogtepunte. Dis voorwaar 'n pragtige deel van ons land wat jy moet besoek as jy Kaap toe reis."

Helena Heights, Kaapstad

Barlinka Lane Self-catering Flatlet

"Highly recommended for a couple who wish to take a break from the hustle and bustle of the city and need some quiet time by themselves."

Duynefontein, Kaapstad

4a Human Cresent

"Duynefontein is baie rustige omgewing."

Stellenryk, Kaapstad

De Vie Akkommodasie - Eenheid 1

"The area is peaceful and easy access able. Close to the N1, R300 and Cape Gate."

Constantia, Kaapstad

Thomson's Accommodation

"Constantia is a great area."

Bloubergrant, Kaapstad

Blouberg Studios

"Dankie vir 'n heerlike verblyf."

Table View, Kaapstad

B1001 Ocean View

"Best view of Table Mountain and very nice restaurants and bars around."

Houtbaai, Kaapstad

Beachclub 17 Dolphin Apartment

"Houtbaai is altyd op ons reisplan as ons die Skiereiland besoek."

Bellville, Kaapstad

4 On Turner

"Hulle sê: "Come to Bellville and see why"."

Table View, Kaapstad

Awali Lodge

"Skoon en netjies."

Strand, Kaapstad

Ocean Breeze Hotel

"Die ligging is ideaal, naby Kaapstad, wynplase en lughawe."

Vishoek, Kaapstad

Central 4U

"Ek was aangenaam verras. 'n Oulike plek met die pragtigste strandjie."

Simonstad, Kaapstad

Simonsberg Heights

"Simonstad is 'n juweel. Dit is 'n oulike dorp met lekker winkels en pragtige strande. By Boulder Beach kan jy heeldag op die strand lê en pikkewyne bekyk. Dit was 'n heerlike ervaring. Sal graag weer Simonstad besoek."

Van Riebeeckstrand, Kaapstad

8 on Penguin

"Dis 'n baie mooi omgewing. Ons het 'n rustigheid ervaar, veilig gevoel en die natuurskoon met die see en die uitsig op Tafelberg baie geniet."

Kalkbaai, Kaapstad

Chartfield Gastehuis

"Asemrowende uitsig en rustigheid."

Bloubergstrand, Kaapstad

G1 Infinity

"Een van die mooiste plekke in SA. "

Groenpunt, Kaapstad

A Sunflower Stop

"Daar is so baie plekke om te sien en so baie om te doen en Groenpunt is in die middel van dit alles! "

Durbanville, Kaapstad

The Garden Cottage

"Baie mooi netjies plek met mooi wynplase."

Table View, Kaapstad

Awali Lodge

"Het pragtige strande binne 'n kort afstand met lekker en veilige aftrekplekke om Tafelberg, die see, en in die verte Robbeneiland te kan besigtig. Baie lekker eetplekke ook wat oor die see uitkyk. "

Blad
Blad 120 - Wys 3571 tot 3600
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang