Geverifieerde Resensie

Dinokeng

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Dinokeng bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 429 resensies.

Dinokeng

De Kleine Serengeti Game Lodge

"Die Lodge pryse het ten minste in die laaste paar maande met 30% gestyg. Een lodge tot verdriedubbel. Kom soms voor asof die diere in sekere gebiede gehou word. Sien nie meer baie aan die ooste kant nie. Andersins 'n juweel wat bietjie slypwerk nodig het. "

Dinokeng

Elephant Waterhole

"Ek dink Dinokeng is great. En die lodges doen almal baie moeite. Tans is die veld baie droog, so al die diere lyk nie op top vorm nie. En veldbrande is 'n groot gevaar. Maar ek dink sodra die eerste reën weer val, sal alles tot lewe spring. Ons het baie lekker rond gery en die kinders het dit baie geniet."

Dinokeng

Roaring Sky Bush Lodge & Safari Camp

"Ons het bitter min diere gesien."

Dinokeng

Mooiplasie Bush Camp

"Dis 'n pragtige plek met die vriendelikste mense. Naby die stad so glad nie ure se ry om die Big 5 te sien nie."

Dinokeng

OuKlip Game Lodge

"Did not see any of the Big 5."

Dinokeng

Elwanu

"Baie lekker omgewing. Die pryse is ongelukkig ook net op toeriste gefokus."

Dinokeng

117 on Oak

"Ons sal weer vir Cullinan besoek."

Dinokeng

Marulani Bush Lodge

"We were disappointed not to see any of the Big Five, but I guess that is how it goes in a game reserve. Other than that, the staff at the gates are friendly and welcoming and we did enjoy our stay."

Dinokeng

Roratau Tented Bush Camp

"Die aanwysings is duidelik en die grondpad is rybaar met 'n gewone voertuig. "

Dinokeng

Sunset Bush Camp

"Ons was aangenaam verras oor hoe maklik dit vir ons as Pretorianers bereikbaar is. Ons sal beslis weer soontoe gaan."

Dinokeng

De Kleine Serengeti Game Lodge

"Daar is te min wild. "

Dinokeng

Koedoesrus Boskamp

"Bosveld naby aan die PWV en bosgevoel daar, maar die musiek gedurende die nag vanaf Hammanskraal 'n bietjie steurend en die digtheid van die ou plotte bietjie hoog wat verkeer in die park nogal gevaarlik maak, veral naby Arlington."

Dinokeng

Destiny Lodge - Cullinan

"Heelwat interessante dinge om te doen."

Dinokeng

Elephant Waterhole

"Dankie vir die ondersteuning en vriendelike geselsies."

Dinokeng

117 on Oak

"Ons was wel 'n Saterdag en Sondag in Dinokeng, maar dink daar is meer lewe op 'n Sondag. Saterdae is dit baie stil maar dit is ook wat 'n mens nodig het om weg te breek van die stadslewe. Dié myndorpie sal altyd 'n baie interessante plek wees om te besoek. "

Dinokeng

Kohandè Glamping

"Diere vreeslik gesond, maar groot areas is leeg. Van die grootste bokke per spesie gesien. "

Dinokeng

Rooibank

"Nie baie wild gesien nie. "

Dinokeng

OuKlip Game Lodge

"Wens daar was meer Groot 5 in die area - kanse skraal om hul te sien. Maar dit bly pragtige bos."

Dinokeng

Adama Artistic Chalets & Teepees

"Nice that it is easily accessible from Johannesburg. Nice countryside for drives. Not an abundance of game."

Dinokeng

Tshikwalo Lodge

"Heerlike weer in wintermaande met baie wild om te sien."

Dinokeng

OuKlip Game Lodge

"'n Lekker plek om te gaan as jy van die stad se gejaag wil ontsnap. "

Dinokeng

Foreva Wild

"Orals rondgery (ook saam met veldwagter-wildrit) en teleurstellende verskeidenheid diere gesien."

Dinokeng

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins

"Baie lekker omdat dit naby is aan Pretoria en al die diere wat daar is."

Dinokeng

iKhaya LamaDube Game Lodge

"Dis baie naby Pretoria, so dis maklik om vinnig vir 'n naweek weg te breek. Ook heelwat wild gesien."

Dinokeng

Elephant Waterhole

"Baie wild gesien en wil weer gaan."

Dinokeng

Adama Artistic Chalets & Teepees

"Dit is die derde keer wat ons in Dinokeng oorbly en sal dit beslis weer doen. "

Dinokeng

iKhaya LamaDube Game Lodge

"Hierdie reservaat is ons gunstelingplek op die oomblik en sal keer op keer terugkom."

Blad
Blad 6 - Wys 151 tot 180
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang