Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15861 resensies.
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Sunflower Cottage"Sal graag wil teruggaan. Vreeslik baie gesien wat ek wil afneem. Perfekte bestemming vir Eat Pray Love tyd."
"Doen huiswerk voor jy Montagu toe kom. Het bietjie gesukkel om 'n oop restaurant 3 uur te kry. Meeste maak 6 uur oop. Het darem lekker geëet by Die Boord. Vriendelike personeel, kos heerlik."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
4Winde"Altyd 'n baie goeie plek om na te gaan. Langebaan het aktiwiteite as 'n gesien, 'n couple en self net as individu om weg te breek en baie om te doen. Sal beslis weer terug gaan na Langebaan. "
Stilbaai-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
David Bongers Holiday Accommodation"Ons besoek gewoonlik die omgewing buite seisoentyd en geniet die rustigheid, die afwesigheid van rondlopers en bedelaars en weinig of geen misdaad om oor te bekommer nie."
Melkbosstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
The Beach Villa"Ons gaan gereeld Melkbosstrand toe en is 'n baie lekker plek en gerieflik naby alles. Ons gaan weer."
L'Agulhas, Ontsnap Uit Kaapstad
12 on Golf"'n Besoek ervaring wat aanbeveel word. Mooi dorpie. Vriendelike mense. "
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Azzaria's"Lieflike, rustige plek. Sal dit graag beter wil leer ken."
"Baie stil en rustige dorpie, maar met vriendelike mense. Kan dink dat dit baie besig sal wees oor vakansietye."
Noree Valley, Ontsnap Uit Kaapstad
Orange Grove Wouterspan Lodge"Many mountain hills and opportunities to venture. Absolute peace and great open space."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Engela's Overnight Accommodation"Robertson is a great place if you need peace and quiet."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Gansbaai Central Accommodation"Dit is lekker sentraal en naby alles wat nodig is en verblyf is gemaklik en privaat."
Sandbaai , Ontsnap Uit Kaapstad
Sandbaai Woonstel"Ek het die plek se rustigheid waardeer en sal definitief teruggaan."
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Kersbospark 14"Die dorp is heerlik stil en skoon. Lekker om bietjie weg te kom van die stad se gejaag. Sal definitief weer teruggaan Dwarskersbos toe in die toekoms. "
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Green Olive Guesthouse"Robertson is an amazing holiday destination. It's a social space where you can unwind and enjoy the green vineyard views and open spaces. "
De Kelders, Ontsnap Uit Kaapstad
Whale Waters Self-Catering Lodge"Gaan en sien vir jouself - 'n onvergeetlike naweek met baie goeie memories."
Arniston, Ontsnap Uit Kaapstad
The Pink Palace"Ons is mal oor Arniston en kom gereeld daar. Ons sal beslis weer kom."
Villiersdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Bergendal Guesthouse"Ons ken Villiersdorp al baie jare en dis 'n mooi dorp en geplaas in 'n mooi ligging. "