Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15801 resensies.
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Kraaltjie"Robertson is een van ons gunstelingbestemmings om weg te gaan kruip van die besige lewe. Dis ons derde besoek aan die dorpie en dit sal 'n gunsteling bly - ons vertel al ons vriende om soontoe te gaan."
Stilbaai-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
See-Struis"Lovely area but pity no pubs or restaurants directly on or overlooking the beach/river. "
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Roos Maryn"Jacobs Bay is the perfect place to have a rest, it is absolutely beautiful there, amazing sea views and if you like bird watching it has amazing birdlife, hiking trails, and mountain biking. There is a backpackers lodge with an amazing Pixie Garden which is great for young children to visit and there are bars where the adults can watch rugby and have a beer and relax. Also not far from there is a private beach which is famous for surfers. It is called Swartriet Beach, for a small fee you can go surf there."
"Die wynplase is wonderlik en die Railway Market 'n groot plus. Die Krimi Fest is 'n briljante konsep en iets wat ek weer sal bywoon. Dit kom wel voor asof die dorp se infrastruktuur 'n bietjie aandag kort (paaie, netheid, ens.)."
Heidelberg, Ontsnap Uit Kaapstad
Buckhouse Elegant Village Apartment"Die dorp is beslis aan te beveel."
Malmesbury, Ontsnap Uit Kaapstad
SuNel's Guest Rooms"The people in the shops and restaurants are extremely friendly and helpful."
"Die dorp is 'n rustige plek, maar benodig meer eetplekke. Maar verder is dit 'n lekker plek vir wegbreek van al jou gewone lewe."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paters Nessie"Baie rustige en pragtige Weskus-vissersdorpie wat jou aan 'n ander kultuur in ons diverse land blootstel. Net jammer van die grootskaalse ontwikkeling wat die rustigheid en karakter gaan verander."
Breedekloof, Ontsnap Uit Kaapstad
Big Sky Cottages"Lekker wynplase (veral lekker soetwyn) en naweek-doendinge. Vreeslike gasvrye mense in die Breedekloof. Besoek graag tydens die Soetes en Sop Fees. "
Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Tidal Pools Self-catering Apartments"Baie mooi en rustige plek sal enige een aan raai om soontoe te gaan."
"Big Bay is a beautiful place especially if you enjoy walks around the beach and it has a lot of cafes,restaurants and small shops at your convenience, great area if you love your peace and quiet and feel like getting away from the world for a short while."
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
The Liferboat"Baie rustige plek, dis wat mens verwag as jy wegbreek uit die stad."
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
Heron's Haven"Plekke om by te gaan eet maak 18:00 toe en om vis/kreef te koop vir self gaarmaak is onverkrygbaar. "
Van Riebeeckstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
14 Penguin Place Melkbosstrand"Die ideale vakansie of nie-vakansie bestemming. Ideale ligging."
"Gaan toer gerus deur die dorpie. Moet nie vergeet om by die Hetvlock Casteel te stop nie."
Stilbaai-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
Genot"Alhoewel Stilbaai stil is in die wintermaande, is dit nogtans 'n prentjiemooie plek om die siel te voed."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
De Ware Jacob"Jacobsbaai is 'n lekker plekkie as jy wil wegkom van die stadslewe. Dis mooi, rustig en die mense is baie vriendelik."
Stilbaai-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
Merlot La Mer"It has a SPAR and an OK and a golf course. The beaches, particularly on the eastern side, stretch for miles. It's quite a modern settlement and fairly big."