Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16534 resensies.
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Allview Holiday Apartments"Jacobsbaai is ongelooflik mooi en baie rustig. As jy 'n bedrywige plek soek, is die nie vir jou nie. Daar is nie veel te doen behalwe rus nie! Heerlik. Lekkerste restaurant, beste ribbetjies wat my man nog geëet het."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Jongnooientjiesfontein"Die aangenaamste, rustigste plek in die hele Wes-Kaap. As jy wil rustigheid weg van stad se gejaag af hê, is Paternoster die regte plek."
Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Aloe View Homestay"Jongensfontein is beeldskoon en rustig. Lekker stand vir kinders, visvangplekkies en kan heerlik gaan stap. "
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Sunny Lane Self-Catering Studios"Fantastiese kos, baie mooi dorpie en baie goeie ligging vir die wynlande."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Clanwilliam Hotel"Interessante, skoon dorpie, met baie besienswaardighede. Jammer ons het die blommeskou in die Flower Church gemis. Die Rooibos Teahouse se skons en tee is baie lekker, asook die Strassberger skoenfabriek. Mense almal baie vriendelik en behulpsaam."
Franskraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Melkboom Self-Catering Villa"Just another seaside holiday town. Close enough to Cape Town, but also further enough away."
"Oulike eetplekke en besienswaardighede, maar die padwerk wat so sloer laat mens twee keer dink."
De Kelders, Ontsnap Uit Kaapstad
Happy Family Guest House"The area is very safe. We had no issues with anything. Perfect for morning jogs. "
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Weskushuis"Die beste vakansieplek langs die Weskus! 'n Ware juweel!"
Breedekloof, Ontsnap Uit Kaapstad
Hoogwater Farmlife and Accommodation"So 'n rustige, mooi omgewing. Beslis die moeite werd vir 'n wegbreek. Daar is ook so baie wat gebied word."
"Bied alles vir mense uit die stad en is regte platteland sommer net hier naby die stad."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Bougainvillea Cottage"Wat 'n pragtige, vreedsame dorp met vriendelike, verwelkomende inwoners."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Fossil Hills Stone Cottage"Bekoorlik. Sonderling. Perfekte vergeet-van-jou-stres tipe plek!"
Britannica Heights, Ontsnap Uit Kaapstad
The Lazy Daisies"Beautiful location, away from the hustle and bustle of the city, with amazing views over St. Helena Bay."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Kagga Kamma Nature Reserve"Wonderlike staproetes en rotsformasies waar jy nêrens anders in die Wes-Kaap kry nie."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Clanwilliam Hills Dam House and Flat"Ons was op pad en het net oornag. Miskien volgende keer langer vertoef."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Ahoy Farmhouse 1"Paternoster het 'n slegte naam a.g.v. diefstal."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster Manor"Pragtige kusdorpie met pragtige strand, see en uitstekende restaurante. Beveel aan dat julle buite seisoen daar kuier. "
Britannica Heights, Ontsnap Uit Kaapstad
Whale n Daisy"A great stop to get away from it all but not much there if you need to be entertained."
"Dit is baie netjies en mooi. Ons het nie baie tyd hier spandeer nie, maar het die tydjie geniet."