Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15861 resensies.
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Boesmanskloof Blushingbride Cottage - No.1"Ek het meer verwag van die Saterdag se stalletjies, verder is dit 'n pragtige dorpie."
Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad
620 Anne Road Pringle Bay"Net die plek om van die gejaag en druk van die stad weg te kom. "
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
Harbour Lights"Baie interresante plekkie, het dit baie geniet, mense is baie vriendelik."
Sandbaai , Ontsnap Uit Kaapstad
Sandbaai Strandhuis"Baie poachers. Ons het gesien hoe hulle elke oggend afgelaai word en dan die aand weer opgetel word. Een van hulle het my skoonsuster skrik gemaak. Dit is baie pet friendly en die Mall is naby, asook 'n 24 hour Woolworths."
"Diere-vriendelike, kunstige, toeriste-vriendelike dorpie. "
"Die dorpie het baie potensiaal maar van die winkels het tog afgeskeep gelyk. Kerkstraat is egter nog baie goed onderhou. Die omgewing is ongelooflik mooi."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Zeehuijs"Baie goeie toeriste gebied. Ons het die Weskus Nasionale Park besoek, asook Darling."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
A'la Mossel 1"Hawkers selling crayfish and mussels a bit of a nuisance. A lot of restaurants to pick from. Fishing was not of the greatest."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Clanwilliam Hills Dam House and Flat"Lovely drive through the mountains and a bit of history. Good wine. "
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Randrivier Guesthouse"Robertson has a lot to offer, and of course Klipdrift is located close by and De Wetshof winery went the extra mile in welcoming us and you can do contact them also to arrange a tasting, to name just a few."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Aloha 2"Paternoster is prentjie-mooi, en die mense is baie vriendelik en hulpvaardig. "
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Centre-Ville Guest House"Franschhoek is die skat van die Wes-Kaap, 'n mengelmoes van goeie dinge wat jou uitgerus laat voel na 'n besoek."
Saldanha, Ontsnap Uit Kaapstad
Skulpdraai"Saldanha die beste plek ooit. Sal maar altyd terugkeer na hierdie plek. Mooi plek met pragtige uitsigte en die gemeenskap so vriendelik. Hulle laat jou sommer tuis voel. Sal weer daar gaan kuier."
Saldanha, Ontsnap Uit Kaapstad
Skulpdraai"Saldanha is 'n lieflike plek en die mense baie vriendelik. Die uitsigte oral is asemrowend en ek het die plek baie geniet. Sal weer 'n besoekie aflê aan Saldanha. "
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Kate's Country Kitchen Accommodation"I chose Bredasdorp specifically as a stay over place as I am writing travel blogs and posting photographs on social media relating to each place travelled. "
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Speelhuis Collection"Langebaan is absolutely lovely, one of my favourite destinations."