Geverifieerde Resensie
Garden Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9274 resensies.
"Danabaai is 'n klipgooi van Mosselbaai, Hartenbos en die casino met lekker restaurante af. Daar is baie mooi gholfbane in die area. Mosselbaai gholfklub, Pinnacle Point, George gholfklub, Kingswood Gholflandgoed en Fancourt. Almal top bane. As jy wil visvang is daar Mosselbaai, Danabaai en Boggomsbaai. Ons verblyf was in die perfekte area om als te geniet. "
"Gaan al vir jare soontoe en dit is 'n wonderlike kuierplek vir alle ouderdomme. Kinders kan veilig buite speel ook!"
"Daar is heelwat om te doen in die omgewing en dit is 'n sentrale basis om die omgewings vanaf te gaan verken. As iemand wat van agterpaadjies en grondpaaie hou is hierdie die perfekte basis om vanaf te verken."
"The perfect place to get away from the hustle and bustle of every day life. Not much other than forest, beach, lagoon and nature!"