Geverifieerde Resensie
Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 756 resensies.
"Lekker, unieke en interessante eetplekke en winkeltjies om elke hoek en draai."
"Silverfields is 'n lekker gebied om in te bly as jy op vakanasie is. Dis naby 'n avontuurpark met vryval, voetslaan, ensovoorts."
"Close to the airport and Sandton - loved it. Easy traffic. Lanseria is a beautiful holiday destination"
"Ek hou van die omgewing, maar het nie tyd gehad om meer te verken nie. Lekker 'vibe'. "
"Nie regtig 'n toeriste bestemming nie, ons bly in sulke areas as ons vir die familie kuier."
"I love the street where we stayed. All the small restaurants and shops surely gives you a holiday feeling."
"Ons moes naby die hospitaal wees, en die verblyf was ideaal. Dit is egter vir my moeilik om dit as 'n toeristebestemming te gradeer, omdat ons dit nie in daardie hoedanigheid besoek het nie."
"Te kort verblyf om kommentaar te regverdig. Nie eie voertuig gehad nie - met Uber gereis."
"Daar is nie veel vir 'n toeris om te doen nie behalwe om die winkelsentrums te besoek."