Geverifieerde Resensie

KwaZulu-Natal

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6513 resensies.

Uvongo, KwaZulu-Natal

Topanga 26

"Uvongo is lieflik met 'n Spar naby, 'n paar winkels om die nodige te verkry, en groot winkelsentrums en besienswaardighede is almal nie te ver weg nie."

Pongola, KwaZulu-Natal

Belvedere Game Ranch

"Ons love die streek, veral as oornagstop op pad Mosambiek of verre noordelike Natal-kusstreke, pad is maar moeilik op party plekke maar dit is ook deel van die "rural" avontuur. Sal enige tyd weer teruggaan."

Richardsbaai, KwaZulu-Natal

La-Rene

"'n Akkurate kaart wat besienswaardighede aandui sal op prys gestel word. Strande se paaie bestaan nie, behalwe hoofstrand."

Dundee, KwaZulu-Natal

The Sandstone Cottage

"Bloedrivier nice, maar res nie vir toerisme nie."

Margate, KwaZulu-Natal

Del Este 5

"Ons was meer in Uvongo, want Margate was bietjie vuil."

Scottburgh, KwaZulu-Natal

J&B Beach Apartments

"Stil en netjiese area. Baie gemaklik met alles wat naby is. Sal beslis weer soontoe gaan."

Scottburgh, KwaZulu-Natal

Scottiesview

"Wonderful town to visit."

Durban, KwaZulu-Natal

Collards B&B

"Best stay. Second time there."

Nkwazi, KwaZulu-Natal

Black Rock Beach Cottage

"The village is very remote from the day to day hussle of bigger towns."

Kingsburgh, KwaZulu-Natal

Cabanas Del Mar 78

"It's a very nice, peaceful and quite place for a holiday stay."

Vryheid, KwaZulu-Natal

Bella's B&B

"Wonderlike en rustige plek. Die dorp is skoner as die meeste ander dorpe. Net die paaie is 'n uidaging."

Pongola, KwaZulu-Natal

AfriCamps at White Elephant Safaris

"Pongolo turned out to be an unexpected gem. It was easy to access Mkuze Game Reserve, Jozini, and Cape Vidal."

Durban, KwaZulu-Natal

Ansteys Beach Self-catering & Backpackers

"Originally from Durban. Now reside in Gauteng. Durban will always be home."

Port Edward, KwaZulu-Natal

Sea Breeze self-catering Accommodation

"Electricity and water is a problem in Ugu. If the stakeholders concerned can take responsibility and fix this problem, all can be well."

Mtunzini, KwaZulu-Natal

Umlalazi Cottage

"Dis 'n klein dorpie, so dis baie stil. Mens kan altyd ry tot waar jy wil wees, so het die rustigheid geniet."

Salt Rock, KwaZulu-Natal

Coral Dreams & Sea-side Spa

"I love Salt Rock and really enjoyed living there. I will definitely go back."

St. Lucia, KwaZulu-Natal

23 Manzini Chalets - Pumba's Den

"Holds great memories for us and is a comfortable town with very friendly, helpful people."

Uvongo, KwaZulu-Natal

Topanga 35

"Baie agteruitgegaan. Dis vreeslik jammer om die toestand te sien."

Margate, KwaZulu-Natal

Clover Bay 11

"Dis glad nie meer soos wat dit voorheen was nie. Ons het Ramsgate meer geniet."

Richardsbaai, KwaZulu-Natal

Chantelle's Guest Room

"Het gery vir ete die aand en die nabye sentrum was oorlaai met dronk, lawaaierige mense in motors. Ek het nie baie veilig gevoel nie. Die parkeerarea het ook gelyk soos 'n rommelblik."

Richardsbaai, KwaZulu-Natal

Son-en-See 2

"Was regtig verbaas met wat Richardsbaai geoffer het. Was maal oor hoe privaat die strand was aan die regte kant van Alkantstrand beach. Winkels en resturante was baie naby ook gewees. Beste vakansie tot dusver en weer het mooi saam gespeel. Net 1 keer uit die 6 dae wat ons daar was gereën."

Mtunzini, KwaZulu-Natal

Nguni Cottage

"Our only reason for the 4 stars here is that the beach, while it is stunning, is not a great swimming beach, especially for younger children. Otherwise, it is a wonderful village with many dining options and a fully stocked Spar."

Margate, KwaZulu-Natal

13 Bonamic

"Margate is nie wat dit was nie. Meeste mense gaan Ramsgate toe vir die dag."

St. Lucia, KwaZulu-Natal

28 The Bridge

"A heavenly place on earth!"

Hibberdene, KwaZulu-Natal

Miami Vakansie Woonstel

"Ons was nie by Hibberdene se hoofstrand nie, ons het daagliks na Umzumbe-strand gereis wat so 5 km weg was. Umzumbe was skoon en ook nie té besig nie."

Durban, KwaZulu-Natal

Home from Home

"My first time staying within the city and thoroughly enjoyed the beautiful views and surroundings."

Blad
Blad 25 - Wys 721 tot 750
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang