Geverifieerde Resensie

Maloti Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Maloti Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3699 resensies.

Clarens, Malotiroete

Montanus

"Had a great stay."

Clarens, Malotiroete

Mountain View Manor

"Awesome dorpie met vriendelike mense. "

Ficksburg, Malotiroete

Imperani Guest House

"Die paaie is net 'n nagmerrie, te veel slaggate."

Fouriesburg, Malotiroete

Nature's Loft

"Paaie was in 'n skokkende toestand! Glad nie 'n plek om nodige inkopie-tekorte aan te vul nie, kry gerus alles in nabygeleë dorpe soos Bethlehem voordat u soontoe vertrek."

Fouriesburg, Malotiroete

Oranje Guest Farm

"Wens net die regering wil die paaie in stand hou! So pragtige bestemming ons ry graag deur die Oos-Vrystaat en spandeer lekker as toeriste ons ekstra spaargeld. Maar die toestand van die paaie maak dat ons, ons roete sal heroorweeg in die toekoms."

Clarens, Malotiroete

One The Mews

"Sielsrustige dorpie, dit bly een van my gunstelingbestemmings!"

Clarens, Malotiroete

Jovali

"Vreeslik duur. Glad nie vir jong mense nie."

Clarens, Malotiroete

Odendaal’s Ridge

"Bly altyd 'n baie mooi plek om te besoek. "

Clarens, Malotiroete

Upper House

"Pragtige omgewing, beslis die moeite werd om te besoek."

Clarens, Malotiroete

de Minimalist House

"Always a great weekend."

Ladybrand, Malotiroete

Ladybrand Heritage House

"Geleë in mooi deel van die Oos-Vrystaat, met 'n ryk geskiedenis. Net jammer oor die slegte paaie soontoe en in die dorpie self."

Clarens, Malotiroete

V'Kansi Khaya

"Sal weer gaan, nie by alles uitgekom nie. Goeie en billike restaurante."

Malotiroete

Eingedi Retreat

"Dit is 'n pragtige roete. Die toestand van die paaie is egter 'n groot uitdaging."

Clarens, Malotiroete

Cottage Pie

"Vakansiedorp! Rustig!"

Clarens, Malotiroete

Views

"Clarens is 'n lieflike, veilige klein dorpie met oulike winkeltjies en lekker uitstappies."

Clarens, Malotiroete

Herberg-Klein

"Clarens gaan agteruit. Grondpaaie absoluut onbegaanbaar. Stank hang oor plein veral by eetplekke. Straatoppervlaktes is in haglike toestand. Andersins is Clarens se natuurskoon nogsteeds asemrowend."

Rosendal, Malotiroete

Meerkat Manor

"Baie rustig, inwoners vriendelik en eetplekke baie goed."

Clarens, Malotiroete

Odendaal’s Ridge

"Lieflike omgewing, maar wat die dorp self betref, word daar 'n groter ophef van gemaak as wat dit werlik werd is."

Clarens, Malotiroete

The Stoke House

"I loved the place. Perfect for a birthday weekend. We thoroughly enjoyed ourselves."

Fouriesburg, Malotiroete

Oranje Guest Farm

"Baie lekker geëet by Fouriesburg Country Inn, mooiste omgewing."

Rosendal, Malotiroete

Meerkat Manor

"Die munisipaliteit sal dringend moet kyk na water en kragvoorsiening na die mooi plekkie. Die teerpad is bykans onrybaar met vele slaggate."

Clarens, Malotiroete

Hannic's Retreat

"Uitstekende omgewing. Baie restaurante. Veilig."

Fouriesburg, Malotiroete

Nature's Loft

"The roads are horrible."

Clarens, Malotiroete

Zwartmodder

"Mooi dorp, hopeloos te besig vir my."

Clarens, Malotiroete

Francisco Guesthouse & Villa Clarens

"Meer inligting rakende wanneer feeste in Clarens aangebied word sal goed wees."

Clarens, Malotiroete

Periwinkle Blue

"We were surprised at the variety of the square in town. Beautiful location with lots to do. Only about 20-30 minutes from Golden Gate, which is gorgeous and lots of hikes are available there."

Clarens, Malotiroete

La Bri

"Enige hart en siel se rusplek! Ongelooflik mooi!"

Blad
Blad 37 - Wys 1081 tot 1110
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang