Geverifieerde Resensie
Maloti Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Maloti Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3665 resensies.
"I just love the scenery and peace Clarens has to offer. Clarens is the perfect place to unwind from life's rat race and take in the fresh air and gorgeous mountains!"
"Most restaurant close @ 18H00, on Sundays they are closed. We struggled to get food Saturday and Sunday. Imperani we waited for 20 minutes without assistant and when we went out all restaurants were closed."
"Fouriesburg is 'n baie klein en stil dorpie waar alles nog Saterdae 13.00 toemaak vir die naweek. Daar is die lekkerste eetplekke wat baie lekker kos bedien. Clarens is so ongeveer 35 km daarvandaan en baie bedrywig oor 'n naweek."
"Die mense van Clarens werk baie hard om die dorp steeds as ‘n baie goeie toeriste bestemming te behou. Hulle harde werk wys in die dorp en die eet-, verblyf- en ontspannings plekke is regtig op ‘n hoë standard en die moeite werd om te besoek!"
"Fouriesburg is net 'n oornagdorpie, maar goed geleë vir al die naby geleë toeriste beskouings."
"Really lovely town with tons of art and beautiful little shops to go into. There are amazing restaurants and coffee shops. Really a stunning scenic place to visit and has hiking trails for all fitness levels. We will definitely be visiting again in the future."
"Proper place for a mini shot left. The only disappointment with Clarens is the grocery store. Only one and it is very limited."
"Lovely town close to Golden Gate, with plenty of restaurants to choose from and interesting art and craft shops. A must visit."
"Clarens is nogal dinamies. Die toerisme-aanbieding hou aan verander. Mens moet egter die avontuurskoene aantrek en buite die dorp gaan verken!"
"Clarens het heerlike restaurante teen bekostigbare pryse (in verglyking met Gauteng.) Die winkeltjies verkoop baie interessanthede, en beslis nie net die gewone toeristegoed wat mens by die meeste vlooimarkte kry nie. Bowenal, die dorp voel veilig en 'n mens kan gemaklik rondstap."
"Jy moet genoeg geld saamvat - maar ek verstaan dat die "locals" hulle brood en botter uitsluitlik uit toerisme verdien."
"Altyd 'n wonderlike plek om na te gaan met baie mooi winkels en wonderlike natuur! Waarlik 'n plek om te gaan vir jou siel om te rus! Sal altyd Clarens aanbeveel vir enige persone."
"Love Clarens, lots of interesting shops and restaurants! Lots of physical activities like hiking, bike riding and just general exploring."
"Pragtige dorp, oulike winkels en restaurante, vriendelike mense. As jy net wil ontspan en net weer jou batery wil herlaai, is die beslis die plek vir jou. Die dorp se bekoring en natuurskoon is sonder ophou! Awesome!"
"Pragtige omgewing, heerlike kort staproetes net buite die dorp en ons kon ons honde saamvat. Restaurante en winkels was nogal besig, dit was goed om te sien dat daar weer toeriste is wat kom en dat dit nie in 'n spookdorp ontaard het nie."
"Sommige van die restaurante se kliëntediens was nie van die beste nie. Die gholfbaan was puik."
"Clarens is a little piece of heaven. The mountains are stunning, feels like a scene out of Heidi."
"Fantastiese dorp, vreeslik skoon, en baie vriendelik. Ons het die Baris Monger Cheesery geniet so 10 km uit die dorp uit. Ons het heerlik tot by die Lesotho-grens gery en laat middag drankies geniet by Roter Hahn."
"Oulike winkeltjies en gasvrye restaurante op die hoek nes mens dit sou verkies. maklik om te navigeer."
"Obviously a lot of businesses has been affected by COVID and this can definitely be seen and felt, although that which is presented is still done in excellence. It remains a popular destination of beauty and rest."