Geverifieerde Resensie

Mossel Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mossel Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 1905 resensies.

Mosselbaai

New Stone Manor

"It's a very nice location to getaway. "

Mosselbaai

314 Nautica

"Die strate is baie nou en parkering min."

Voorbaai, Mosselbaai

Sea Villa @ Diaz Beach

"Skoon, netjies en veilig."

Mosselbaai

Oceans Hotel

"Pinnacle Point gholfbaan was 'n hoogtepunt. Nie gespeel nie, maar asemrowend mooi."

Voorbaai, Mosselbaai

Sea Villa @ Diaz Beach

"Diazstrand is baie sentraal geleë en naby verskeie besienswaardighede."

Mosselbaai

Oceans Hotel

"Rustige plek, regtig die moeite werd om weer te besoek. Sal beslis meer tyd moet neem om verblyf te beplan vir 'n volgende keer."

Danabaai, Mosselbaai

Garden Route Self-catering

"Sal enige tyd weer Danabaai besoek."

Mosselbaai

Favour Farm Cottages

"Wonderlike weer regdeur die jaar. Pryse van verblyf is bekostigbaar."

Voorbaai, Mosselbaai

La Palma C12

"Baie lekker en veilige area om te kuier."

Voorbaai, Mosselbaai

Diaz Hotel and Resort

"Pragtig skoon, geen bamboese, ens."

Voorbaai, Mosselbaai

Diaz Hotel and Resort

"Dis 'n wonderlike skoon en veilige omgewing."

Mosselbaai

Point Village Hotel

"Mal oor Mosselbaai. Werklik baie oulike eetplekke en vrek interessante winkeltjies. Dis wonderlik om sommer so in die strate te kan rondloop en kyk na alles, en ons het baie veilig gevoel te alle tye. Orals is die mense baie vriendelik en Afrikaans! Die dorp is mooi skoon en goed versorg!"

Sentraal Mosselbaai, Mosselbaai

Golf Paradys

"Mosselbaai is pragtig en mense baie vriendelik, perfekte vakansie bestemming."

Mosselbaai

Oceans Hotel

"Geen beter vakansieplek in die land as Mosselbaai nie. Ons het al Weskus probeer maar keer elke keer terug Mosselbaai toe."

Sentraal Mosselbaai, Mosselbaai

Hoog 109 High

"Daar is klomp besighede en plekkies om te gaan in Sentraal Mosselbaai, maar mens sal na die ander areas ook moet gaan. Vir vakansie mense sal dit miskien nie genoeg wees om hulself mee besig te hou nie."

Mosselbaai

Oceans Hotel

"Eerste klas."

Mosselbaai

Point Village Hotel

"Beautiful and peaceful place with an amazing view!"

Mosselbaai

Point Village Hotel

"Skoon. Geen slaggate. Vriendelike dorp."

Mosselbaai

Paradise Found

"Alles wat mens nodig het. Mooiste omgewing."

Mosselbaai

La Vista

"Mosselbaai is die beste in die geweste."

Sentraal Mosselbaai, Mosselbaai

Bay Vista Guesthouse

"Was net bekommerd oor ons motor in die straat geparkeer moes staan. Maar Johan het ons verseker dat hy enige ongewenste gaste sou laat spaander. Miskien kan julle dalk net voorsiening maak vir veiliger parkering om gaste meer gerus te laat voel. "

Danabaai, Mosselbaai

Garden Route Self-catering

"Net jammer mens moet jou vrek soek om by die strand te kan uitkom."

Mosselbaai

Accommodation Mosselbay

"The aquarium was a bit disappointing, think they can improve on that. It is not about the fee, but what you see."

Danabaai, Mosselbaai

Anita's Self-catering

"Is baie mooier as Mosselbaai."

Voorbaai, Mosselbaai

Diaz Hotel and Resort

"Wens ek kon dit bekostig om eiendom daar te besit."

Voorbaai, Mosselbaai

La Palma C12

"Redelik sentraal geleë, naby Bayview Hospitaal en die Helderberg Mall. Die strand is pragtig skoon en die uitsig is onvergelykbaar."

Mosselbaai

Prentjie Mooi in Mosselbaai - 11 Point Terrace

"Was nog altyd mal oor Mosselbaai."

Danabaai, Mosselbaai

Garden Route Self-catering

"Pragtige rustige plekkie."

De Nova, Mosselbaai

CBS Accommodation

"Familie vriendelik."

Mosselbaai

Favour Farm Cottages

"Tyd gaan te vinng as ons daar is!"

Blad
Blad 57 - Wys 1681 tot 1710
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang