Verified Reviews

Mossel Bay

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mossel Bay

Rated 4.8 out of 5 based on 1897 reviews.

Dana Bay, Mossel Bay

Anita's Self-catering

"Die plek is netjies en skoon en word goed onderhou. Die mense in Danabaai is baie vriendelik en behulpsaam."

Dana Bay, Mossel Bay

Garden Route Self-catering

"Pragtige, stil en rustige omgewing."

Mossel Bay

La Vista

"Lieflike plek!"

Die Voor Bay, Mossel Bay

Vista Bonita Dolfyn Apartment

"Ek beveel Voorbaai aan. Na my verblyf in Voorbaai sal ek nie sommer weer by Hartenbos vakansie hou nie."

De Nova, Mossel Bay

CBS Accommodation

"No hustle & bustle."

Bay View, Mossel Bay

Mossdop

"Pragtige area met beeldskone strand."

Mossel Bay

Altelekker by die See

"Baie mooi plek met vriendelike mense en skoon strande. Een baie opvallende ding, was die verkeer. Mense het nog respek vir ander padverbruikers, respek vir verkeersbeamptes/wetstoepassers. Ek gaan terugkeer vir 'n kuier Mosselbaai toe, maar baie beslis vir 'n langer periode."

Santos Bay, Mossel Bay

La Vue

"Mooi strande."

Dana Bay, Mossel Bay

Garden Route Self-catering

"Danabaai is baie mooi. Die toegangsroete net bietjie onverwags."

Dana Bay, Mossel Bay

Die Kabin

"Baie rustig. Ideaal vir iemand wat net vir 'n naweek van die stad wil wegbreek."

Dana Bay, Mossel Bay

Pendula Place

"So effense afstand vanaf hoofstrande soos Diazstrand en Hartenbos, maar heerlik rustig na die gewoel van baie mense."

Santos Bay, Mossel Bay

59 LongSantos

"Ons was erg teleurgesteld met die kwaliteit van die lewensredders wat daar diens gedoen het. Hulle was volgens ons nooit 100% gereed vir aksie nie, want hulle aandag word afgetrek deur vriende wat opdaag en dan vir ure aaneen gesels. Daar was ook 'n radio of iets soortgelyks wat klipharde musiek speel. Dan is hulle rug gekeer na die see, so hulle kan nie sien of hoor as daar moontlike probleme op die sand of in die seewater is nie."

Santos Bay, Mossel Bay

Sancor Selfsorg 1

"Baie netjies en skoon."

Mossel Bay

Altelekker by die See

"'n Pragtige plek met vriendelike mense."

Santos Bay, Mossel Bay

Sancor Selfsorg 1

"Perfect for the beach lover, historian and if you are looking for little flea market shopping. I can recommend the market at the harbour area."

Mossel Bay

Montrose Cottage

"Verstaan nou waarom dit Kwêla se dorp van die jaar is! Heerlike weer, lang kuslyn en genoeg besienswaardighede."

Mossel Bay

Accommodation Mosselbay

"Perfekste vakansiebestemming dwarsdeur die jaar."

Santos Bay, Mossel Bay

Sancor Selfsorg 1

"Lekker swemstrand veral met kleiner kinders."

Die Voor Bay, Mossel Bay

Vista Bonita Kingklip Apartment

"Beautiful destination, lovely weather during this time. However, very busy over December with very limited parking facilities at the beaches and water park."

Pinnacle Point, Mossel Bay

Pinnacle Point Lodge 30

"Baie netjies, baie vriendelike personeel!"

Mossel Bay

Nautica 505

"Mosselbaai is 'n absolute wonderlike vakansie plek om te besoek. Weer is gematig en strande is mooi skoon."

Mossel Bay

Erin 5

"Ongelooflike weer en genoeg vermaak vir gesinne met klein kinders."

Santos Bay, Mossel Bay

La Vue

"We have decided to make this our annual break-away destination after a busy year."

Santos Bay, Mossel Bay

La Vue

"Baie lekker gesinstrand!"

Page
Page 58 - Showing 1711 to 1740

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers