Verified Reviews
Mossel Bay
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mossel Bay
Rated 4.8 out of 5 based on 1897 reviews.
"Rustige plek, regtig die moeite werd om weer te besoek. Sal beslis meer tyd moet neem om verblyf te beplan vir 'n volgende keer."
"Mal oor Mosselbaai. Werklik baie oulike eetplekke en vrek interessante winkeltjies. Dis wonderlik om sommer so in die strate te kan rondloop en kyk na alles, en ons het baie veilig gevoel te alle tye. Orals is die mense baie vriendelik en Afrikaans! Die dorp is mooi skoon en goed versorg!"
Mossel Bay Central, Mossel Bay
Golf Paradys"Mosselbaai is pragtig en mense baie vriendelik, perfekte vakansie bestemming."
"Geen beter vakansieplek in die land as Mosselbaai nie. Ons het al Weskus probeer maar keer elke keer terug Mosselbaai toe."
Mossel Bay Central, Mossel Bay
Hoog 109 High"Daar is klomp besighede en plekkies om te gaan in Sentraal Mosselbaai, maar mens sal na die ander areas ook moet gaan. Vir vakansie mense sal dit miskien nie genoeg wees om hulself mee besig te hou nie."
Mossel Bay Central, Mossel Bay
Bay Vista Guesthouse"Was net bekommerd oor ons motor in die straat geparkeer moes staan. Maar Johan het ons verseker dat hy enige ongewenste gaste sou laat spaander. Miskien kan julle dalk net voorsiening maak vir veiliger parkering om gaste meer gerus te laat voel. "
"The aquarium was a bit disappointing, think they can improve on that. It is not about the fee, but what you see."
"Redelik sentraal geleë, naby Bayview Hospitaal en die Helderberg Mall. Die strand is pragtig skoon en die uitsig is onvergelykbaar."
"Baie sentraal, weg van die geroesemoes van vakansiegangers, maar binne bereik van alles."
Mossel Bay Central, Mossel Bay
Bay Vista Guesthouse"Baie netjies en was verbaas oor al die interessante winkeltjies/restaurante wat ontstaan het."