Geverifieerde Resensie

Mpumalanga

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6164 resensies.

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Forget Me Not

"Daar is so baie dinge om te doen. Dis altyd lekker."

Marlothpark, Mpumalanga

Hippoholiday

"Altyd lekker om daar te wees."

Marlothpark, Mpumalanga

Hornbill's Nest Tree Top chalets

"Naby en vinnige bosveld-wegbreek."

Marlothpark, Mpumalanga

Sparrow 615

"Lekker naby aan Kruger Park. Baie diere. Geniet die wandelpad langs die grensdraad teen die Kruger Wildtuin."

Marlothpark, Mpumalanga

Kruger Dreams Lodge

"Great place, close to Kruger park."

Dullstroom, Mpumalanga

Anglers Court

"Town was surprisingly very quiet, especially as it was a Friday. Had a very good meal at the Coachman Restaurant with live music."

Marlothpark, Mpumalanga

Visarend's Roep

"Alles beskikbaar wat jy kan benodig vir jou verblyf."

Marlothpark, Mpumalanga

Maphupho Yemali

"Veiligste en lekkerste rusplek."

Marlothpark, Mpumalanga

Bos-Geluk Huis

"Nice place to relax and 24 km from Krugerpark via a good tar road."

Graskop, Mpumalanga

Log Cabin & Settlers Village

"Julle kan gerus iets doen aan al die slaggate, van die sy strate het meer gate as pad."

Marlothpark, Mpumalanga

Serenity Bush Ballads

"Beslis die geld en moeite werd. Uitstekende verblyfgeriewe."

Marlothpark, Mpumalanga

Mopani Villa

"Dis een wonderlike belwenis in Marlothpark. Ek gaan beslis weer daar gaan vakansie hou. Die rustigheid en die natuur is werklik waar net wat mens nodig het uit die gejaagde Johannesburg."

Lydenburg, Mpumalanga

Adelpragt Guest House

"Die doel van my besoek was om te sien waar my voorsate gebly, opgegroei, getrou en gedoop ens. was. Glad nie gekonsentreer op toeristeplekke nie."

Marlothpark, Mpumalanga

The Tortoise Shell

"Love die omgewing. 'n Plek om jou batterye weer te gaan herlaai."

Sabie, Mpumalanga

Sabie River Camp

"Uitstekende plek."

Hazyview, Mpumalanga

Masasana's Rest

"Hazyview is 1 van die mees lekkerste areas om in te wees. Net 'n jammer die trein restaurant het so agteruitgegaan."

Marlothpark, Mpumalanga

Twalumba

"Absolutely outstanding."

Marlothpark, Mpumalanga

Sparrow 615

"Marlothpark is lekker!"

Dullstroom, Mpumalanga

Jock's Cottages

"Dullstroom is te bedrywig."

Dullstroom, Mpumalanga

Miramichi Guest House

"So baie om te sien en doen mens het meer as net 'n naweek nodig."

Marlothpark, Mpumalanga

Impala Cottage

"Easy access to Crocodile Bridge Gate for entry into the Kruger Park. We love staying at Marloth Park."

Marlothpark, Mpumalanga

Hakuna Mipaka - Bos Sprokie

"Altyd 'n wenner om Marlothpark toe te gaan."

Dullstroom, Mpumalanga

Muddlers Minnow

"Baie duur! Dit behoort meer bekostigbaar te wees vir ons as landsburgers. Daar word merendeels gefokus op oorsese toeriste. Karoppassers is onsettend lastig."

Marlothpark, Mpumalanga

Klein Huisie

"Wat baie lekker was is die hoeveelheid diere wat kom besoek by die huis. Dit was uitstekend."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Percy Perfect

"Mooi skole met uitmuntende sportsgeriewe."

Dullstroom, Mpumalanga

Fox & Squirrel

"Bly nog steeds 'n fantastiese lekker plek om weg te kom van die stad se gedruis."

Marlothpark, Mpumalanga

Zebra Cottage

"Jammer etos en karakter van Marlothpark verdwyn. Al 30 jaar besoek, het eers huis daar besit."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Zebrina Guesthouse

"Ons tyd was ongelukkig beperk en ons kon nie regtig alle besienswaardighede gaan sien nie."

Marlothpark, Mpumalanga

Klein Huisie

"Dit was ons eerste keer by Marlothpark en sal beslis weer weer kom vakansie hou."

Blad
Blad 42 - Wys 1231 tot 1260
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang