Geverifieerde Resensie
Mpumalanga
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6164 resensies.
"Lekker wegbreekplek om 'n naweek te ontspan en is nie baie ver van dorpe af nie."
"We have travelled to Hazyview many times and stayed at various places. It is a lovely part of our country and well worth the visit."
"Roads are very well looked after, the bush walks are kept clean, certain areas are a bit tricky because of the recent rainfall, but overall great! It really is an amazing place where magical experiences happen."
"So lekker na aan die wildtuin. As jy iets nodig het kan jy net uitry om dit te gaan koop."
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
Percy Perfect"Very nice, relaxing environment with nice, friendly people. "
"Die paaie is bietjie moeilik om te ry as jy nie 'n bakkie het nie. Maar dit het steeds uitgewerk."
"Lydenburg self is nie ’n toeristebestemming nie, maar mens kan wel ’n paar nabygeleë plekke besoek van daar af."
"Pragtig - so bly alles is weer oop vir toeriste en dat die dorp so goed ondersteun word!"
"Marlothpark is 'n fantastiese plek en 'n plek om weg te kom van die besige stad, 'n plek om te kom rus veral as jy die natuur geniet."
"'n Nice dorpe met alles wat jy nodig het maar nie juis vir 'n wegbreek nie. Daar was deur die twee aande lawaai van die plaaslike inwoners af wat jy seker maar mee moet saam leef as jy so na aan die dorp is. Met die natuur op jou voorstoep sal dit beter wees sonder die lawaai."