Geverifieerde Resensie

Mpumalanga

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6164 resensies.

Sabie, Mpumalanga

Thandamanzi Self-catering

"Strate kort baie aandag met duidelike straatname."

Hectorspruit, Mpumalanga

Gecko Cottages

"Dorp is verwaarloos."

Dullstroom, Mpumalanga

Jock's Cottages

"Om op 'n plaas net so klipgooi van Dullstroom se hoofstraat te bly, was nog altyd vir ons beter omrede dit stilte verskaf!"

Dullstroom, Mpumalanga

Old Transvaal Inn

"Pragtige dorpie om 'n dag of wat te verken. Wild about Whiskey 'n moet vir die whiskey- en gin-drinkers."

Marlothpark, Mpumalanga

515 on Warthog by the River

"Great spot if you have a family to be able to stay for longer at a fairly affordable price. We enjoyed our stay."

Hazyview, Mpumalanga

Hazyview Adventure Backpackers

"Dorp te beknop, maar die buitedorp langs die R40 meer toeganklik."

Dullstroom, Mpumalanga

The Artists Cottages at Le Quartier

"Dullstroom baie vergroot en verander - ek het meer van die ou dorp gehou! Goeie wegbreek veral vir die omgewing en forelhengel. Goeie op-pad-na- êrens-oorblyplek."

Panoramaroete, Mpumalanga

10 On Brightside

"Lovely views if you are not the one driving."

Marlothpark, Mpumalanga

Kruger Kumba Lahlekile Nathi

"Die beste rusplek wat ek al ooit gesien het."

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"Very interesting place.. Won't mind to go there everytime I want to go on vacation."

Marlothpark, Mpumalanga

Lionsview Private Lodge - 4 Lions, 4 Sleeper

"Steeds my nr. 1 blyplek as ons jaarliks die Wildtuin besoek. Die paaie is wel baie slegter as vorige jare en die winkels is maar duur, maar die slaghuise is oulik en goed geprys. Ons het steeds 'n heerlike tyd gehad!"

Dullstroom, Mpumalanga

Muddlers Minnow

"Awesome destination."

Middelburg, Mpumalanga

Stay at 12 Guest House and Selfcatering Accomodation

"Die pad oor Bethal na Middelburg was baie mooi. Maklik bereikbaar met GPS aanwysings."

Marlothpark, Mpumalanga

Kruger Kurper Villas

"Very quiet and nice place."

Marlothpark, Mpumalanga

Kudus Crest Bush Retreat

"We've been going to Marloth Park for many years and this year was very sad to see that there's actually too many animals and not enough food. We fed them, but there should be enough trees and grass for animals to eat naturally. Marloth Park will have to do something seriously about it because it looked bad and might take many years to get the trees and plants in the right state. There were many spots that looked dead, dry and over grazed. I really hope this can be fixed. Very sad to see."

Hazyview, Mpumalanga

Thulamela Bed and Breakfast

"Daar is baie om te doen in die Hazyview-omgewing."

Malelane, Mpumalanga

Kruger Southern Cross Cottage

"By die Kruger. Heelwat verblyf geleenthede, winkels en ook restaurante."

Marlothpark, Mpumalanga

Maningwe

"Marloth Park is altyd ’n lekker rusplek. Al wat ek nou sien is dat daar baie huise gebou word."

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"Baie goeie bestemming."

Marlothpark, Mpumalanga

Oppidraai

"Ideaal geleë vir besoek aan die Krugerwildtuin en omliggende areas. Tydens ons besoek is daar gedurende die nag by vriende se huis ingebreek asook nog 'n ander huis terwyl mense geslaap het. Enkele gevalle, maar miskien iets om in gedagte te hou."

Dullstroom, Mpumalanga

Jock's Cottages

"Ek's mal oor die oulike winkels en eetplekkies."

Dullstroom, Mpumalanga

Sleep @ 84

"Straatligte in hoofstraat het glad nie gewerk nie. So dit was baie donker en het onveilig gevoel om 250 m te loop vanaf die restaurant na die verblyf."

Marlothpark, Mpumalanga

Kruger Cottage

"Dit is n spesiale plek en besonders. Selfs om nagapies so van naby te aanskou was wonderlik. Ons het selfs ’n bosbokfamilie met ’n baba gehad wat ons tuin besoek het."

Marlothpark, Mpumalanga

Impala Cottage

"Dis ons happy place!"

Marlothpark, Mpumalanga

1078 Wildgoose Road

"Hulle sal iets moet doen om die klein misdade te stop."

Panoramaroete, Mpumalanga

Hippo Waterfront Lodge and Camping

"Great scenery but spoilt by litter and some poor roads. In my map book - published by tinkers - Mbombela is in the Lowveld Region and not the Panorama Route at all! Panorama ends just north of White River."

Blad
Blad 73 - Wys 2161 tot 2190
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang