Geverifieerde Resensie

Mpumalanga

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6164 resensies.

Dullstroom, Mpumalanga

Alm-Ü

"Beslis die moeite werd."

Marlothpark, Mpumalanga

Marloth Getaway

"I love Marloth. Close to the Kruger National Park and nice bush experience."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Sunshine Self Catering

"Waarlik die moeite werd om weg te breek vir 'n naweek of vakansie. Winkelsentrum is sentraal en groot verskeidenheid restaurant en baie om te sien. Botaniese tuine is beautiful! 'n Moet om te sien."

Kaapsehoop, Mpumalanga

Green Venus Guest House

"Dit is 'n oulike, geskiedkundige dorpie met baie interessante huisies. Dit is die moeite werd om dit te besoek as jy rustigheid verlang. Daar is lieflike, goed aangeduide staproetes in die omgewing."

Middelburg, Mpumalanga

The Orion Guesthouse

"I'll most definitely come back. "

Marlothpark, Mpumalanga

4230 Impala

"Baie lekker, maar ongeag Eskom se loadshedding is daar gereeld probleme met die kragvoorsiening."

Witrivier, Mpumalanga

The Whistling Duck Nest

"Witrivier is 'n juweel van 'n dorp, met baie plekkies om te besoek."

Marlothpark, Mpumalanga

Bos-Geluk Huis

"Doen jouself die guns en gaan kyk hoe lekker ontspannend is dit in Marloth!"

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Magisha Guest House

"Nice plek, maar baie warm en tropiese klimaat. "

Marlothpark, Mpumalanga

4230 Impala

"'n Rustige wegbreek wat die siel vol maak. "

Dullstroom, Mpumalanga

Amber Hill

"Dullstroom is 'n wonderlike toerisme bestemming."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

3 on Greger Accommodation

"Kaapsehoop marathon was warm, maar lekker."

Sabie, Mpumalanga

Sabie Star Chalets

"Baie mooi en netjies. Baie dankie vir als."

Marlothpark, Mpumalanga

Hout Huisie

"Baie lekker wegbreekarea vir die natuurliefhebber."

Dullstroom, Mpumalanga

The Beagle’s Nest

"We love Dullstroom, unique and welcoming. We often spend a weekend in Dullstroom and even got married there."

Marlothpark, Mpumalanga

Villa ZaZu

"Lekker rustige rusplek. Die apteek kan gerus oor naweke ook oopmaak."

Sabie, Mpumalanga

Oom Gawie se Plek

"Die Laeveld is my hart se punt! Oral!"

Wild Frontier, Mpumalanga

SANParks Berg-en-Dal Rest Camp

"Friendly and smooth running of services. "

Marlothpark, Mpumalanga

The Tortoise Shell

"Die hoofpad se verkeer is onaangenaam."

Marlothpark, Mpumalanga

Twalumba

"Marlothpark gee vir jou die gevoel van die wildtuin met die veiligheid om ook te stap en deel te wees van die bosveld."

Dullstroom, Mpumalanga

Olive Bumble

"Dullstroom bied kleindorpie-vriendelikheid met baie lekker kos en pragtige natuurskoon. Heelwat om te doen en te sien."

Dullstroom, Mpumalanga

Olive Bumble

"Die klein dorpie bied soveel. Elke keer wat ons hier 'n draai maak ontdek ons nog 'n juweel. Die dorpie word baie goed bestuur en in stand gehou."

Sabie, Mpumalanga

Oom Gawie se Plek

"Die hoofstrate na baie van die watervalle en besienswaardighede is verskriklik sleg. Daar is diep slaggate oral."

Marlothpark, Mpumalanga

Buffalo

"Alles wat 'n mens kan nodig kry, is daar te koop en Henk van Rooyen se restaurant langs die rivier het 'n lekker spyskaart en vriendelike personeel. Ons het ook 'n draai gemaak by die nuwe kuierplek, GiraffeWatergat! Heerlike pizzas!"

Marlothpark, Mpumalanga

Hout Huisie

"Wow! Beautiful, nature at its best. I love the fact that you see wild animals everywhere in Marloth Park."

Ermelo, Mpumalanga

Bo Kamer Guesthouse

"Die dorp lyk nog heel goed, jammer dat die inwoners so moet sukkel met water en elektrisiteit."

Marlothpark, Mpumalanga

Hornbill's Nest Tree Top chalets

"It’s got a lot busier than we remember, but the people are friendly there and quickly to inform you of any good sightings at the hide, etc. The Waterpark was fun for the kids but a bit overpriced for what’s on offer."

Blad
Blad 71 - Wys 2101 tot 2130
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang