Geverifieerde Resensie

Mpumalanga

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6164 resensies.

Panoramaroete, Mpumalanga

Siloam Farmstay @ Ora Farms

"Horse Shoe-watervalle en Bridal Veil-valle se pad is verskriklik lelik, baie slaggate. Maar as jy eers by die watervalle kom is dit so die moeite werd. Elephant Sanctuary in Hazyview is n belewenis, beslis elke sent werd."

Marlothpark, Mpumalanga

Into Africa Cottage

"Alles wat mens nodig het, is beskikbaar met vele diere om te sien."

Graskop, Mpumalanga

Panorama Chalets

"Dit is ’n baie mooi plek. Sal weer daai gaan draai."

Dullstroom, Mpumalanga

Bluebell

"Amazing town with wonderful people, stores and food."

Panoramaroete, Mpumalanga

umSisi Cottage

"Witrivier is nie 'n baie mooi dorpie nie maar die omgewing maak op daarvoor."

Sabie, Mpumalanga

Oom Gawie se Plek

"Klein, rustige dorpie. Wel dorp, maar tog plaas-atmosfeer."

Marlothpark, Mpumalanga

Doringpoort: Delagoadoring

"Fantastiese atmosfeer en heerlik gekuier. Die bos en alles in Marlothpark het sommer onder mens se vel ingekruip. Kan nie wag vir die volgende besoek nie."

Dullstroom, Mpumalanga

Suikerbekkie

"Our favourite destination within reasonable travel time from Johannesburg. Kingklip meal at Mrs Simpson of international standard. Harry's Pancakes up to its long-standing standards. Some of the shop assistants could have been more customer attentive, and less nonchalant."

Marlothpark, Mpumalanga

The Promised Land

"Marloth Park is die perfekte plek om te rus en saam geliefdes te spandeer. Baie diere en 'n pragtige omgewing."

Sabie, Mpumalanga

Dublin Guest Lodge

"It's a safe place. And it has this cool atmosphere."

Sabie, Mpumalanga

Misty Mountain

"Omgewing is baie mooi, maar die dorpe in die omgewing gaan baie agteruit."

Dullstroom, Mpumalanga

Jock's Cottages

"Briljante bestemming, dorpie, mense, winkels en ligging."

Marlothpark, Mpumalanga

Lionsview Private Lodge - 4 Lions, 4 Sleeper

"Die park self kort aandag en die paaie is op plekke regtig nie toeganklik nie. Ook konstruksie aan huise in die area raak steurend met tye. Die huis het dit wel die moeite werd gemaak."

Marlothpark, Mpumalanga

My Bushhouse (Bayt AlGhaba)

"Marloth verbaas ons telke male met die vriendelike mense en rustige afskakel-atmosfeer."

Marlothpark, Mpumalanga

Self-Catering Cottage

"Die grondpaaie kort aandag. Die winkels het alles wat mens nodig het, heerlike en groot verskeidenheid roomyse wat baie bekostigbaar is."

Sabie, Mpumalanga

Dublin Guest Lodge

"Beautiful place, but most roads have potholes. Hopefully the roads will be fixed soon. "

Marlothpark, Mpumalanga

Bosplasie

"A lovely alternative to staying in The Kruger Park."

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"Graskop Gorge was 'n warboel van mense. Sal eerder in die week gaan wanneer dit rustiger is. Kon nie by Gods Window inkom nie. Taxi het pad blokkeer. Gedans en gedrink in die pad. Ons het omgedraai."

Sabie, Mpumalanga

Chillin Thyme

"Sabie is ’n mooie dorpie, mense is vriendelik."

Ermelo, Mpumalanga

Lallapanzi Country Stay

"Nie ’n top bestemming nie."

Panoramaroete, Mpumalanga

Hobbiton Cottage @ Rivendell Trout Estate

"Dit sal baie mooier wees in die reënseisoen."

Sabie, Mpumalanga

Chillin Thyme

"One of my all time favourite destinations."

Marlothpark, Mpumalanga

Guinea Fowl Cabanas

"Marlothpark is die plek om te wees as jy wil wegbreek van die stad. Dit is regtig nie nodig om die Krugerwildtuin te besoek nie omdat daar soveel diere op jou stoep is in Marlothpark."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Be Our Guest

"It is a tourist area with exciting people, good clientele business sector and, most importantly, beautiful nature."

Blad
Blad 75 - Wys 2221 tot 2250
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang