Geverifieerde Resensie

Mpumalanga

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6062 resensies.

Marlothpark, Mpumalanga

Lidvubu Lodge

"In Marlothpark is ligging van verblyf baie belangrik. Marlothpark is 'n goeie bestemming as verblyf om die Krugerwildtuin te besoek."

Panoramaroete, Mpumalanga

Crocodile Nest

"Baie pragtige omgewing met baie om te doen. Sabie, Hazyview en Nelspruit bied so baie in die lyn van restaurante, staproetes, die Big Swing en die Zipline om maar net 'n paar te noem. Ek sal dit beslis aanbeveel."

Marlothpark, Mpumalanga

Maphupho Yemali

"Perfekte Bosveld-wegbreekbestemming. Alles wat jy nodig het is beskikbaar."

Dullstroom, Mpumalanga

Sleep @ 84

"Heerlike atmosfeer en heerlike kos."

Marlothpark, Mpumalanga

Huis Maroela

"Park was in 'n goeie kondisie na die reën wat geval het die jaar. Wild was volop en lekker om na te kyk! Die slangebewusmaking-uitstalling by winkel was interessant vir die kinders."

Sabie, Mpumalanga

Gunyatoo Trout Farm and Lodge

"Sabie is lovely it's just that all the towns in the area (Graskop, Pilgrims rest etc.) have lost that authentic touch. Pilgrims Rest seems to becoming a spaza shop set up. But that aside Sabie, Graskop etc. still have beautiful sights to visit."

Barberton, Mpumalanga

Bushwhacked

"Daar is oulike plekke daarnaby."

Dullstroom, Mpumalanga

Old Transvaal Inn

"Dis prentjie-mooi daar."

Marlothpark, Mpumalanga

Korhaan Self-Catering Cottage

"Die Park is regtig 'n wonderlike plek om die diere van naby te sien en is' n spesiale ondervinding. Oor die Paasnaweek was dit net baie vol, besig en redelike raserig met baie verkeer. Ons kon ook nie by die Kruger Wildtuin inkom nie."

Marlothpark, Mpumalanga

Vuurvliegie en Sonbesie

"Shame, the bad rains have badly affected the roads, and it was very bad to drive on the small roads."

Panoramaroete, Mpumalanga

Watersmeet Cottages

"Potholes 30 km before Dullstroom need to be repaired."

Panoramaroete, Mpumalanga

Muluwa Lodge

"Graskop Gorge Lift is definitief die moeite werd."

Marlothpark, Mpumalanga

Kudus Crest Bush Retreat

"Marlothpark is 'n baie lekker plek."

Sabie, Mpumalanga

Dublin Guest Lodge

"Waterfalls are beautiful. Would go again."

Kaapsehoop, Mpumalanga

Cabin & Cottage Kaapsehoop

"Hoop die dorp ontwyk verdere ontwikkeling in die toekoms en behou sy nostalgie en eiesoortige identiteit. Die dorp is uniek, geen teerpaaie en winkels, absoluut 'n greep uit die verlede!"

Dullstroom, Mpumalanga

Jill Rose Guest House

"Pragtige skoon en goed versorgde dorp. Sal beslis weer 'n besoek bring."

Dullstroom, Mpumalanga

Amber Hill

"Dining out in the evenings seems a bit limited, not very many choices available. It seems to cater more for the lunch-time than dinner."

Sabie, Mpumalanga

Sabie Star Chalets

"Potholes die grootste probleem en ja voel nie meer veilig daar nie."

Dullstroom, Mpumalanga

Fairstream Selfcatering Guesthouse

"Binne trefafstand vir gewone naweek vanaf Gauteng. Lekker verskeidenheid van vermaak en mooi omgewing. Weer verskil nogal van Gauteng s'n wat dit laat voel of jy ver van die huis af is."

Graskop, Mpumalanga

Blyde Lodge

"Graskop is excellent place but need to book the right accommodation, that's for sure!"

Marlothpark, Mpumalanga

3875 Eagle

"Great area, friendly people and excellent service."

Dullstroom, Mpumalanga

Jock's Cottages

"Dis ’n bietjie kommersieel en ek dink persoonlik al die eetplekkies is oorprys, maar ’n lekker plekkie vir ’n naweekwegbreek met baie doendinge vir oud en jonk."

Dullstroom, Mpumalanga

Dunkeld Country and Equestrian Estate

"Stunning dorpie vir ’n wegbreek."

Waterval Boven, Mpumalanga

Ease@Epa Valley Farm Stay

"Small quaint town. Great for getting away from the city."

Dullstroom, Mpumalanga

Jill Rose Guest House

"Pragtige romantiese dorpie met mooi natuurskoon. Interessante winkels en 'n verskeidenheid restaurante met heerlike kos!"

Blad
Blad 93 - Wys 2761 tot 2790
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang