Geverifieerde Resensie

Sunday's River Valley

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sunday's River Valley bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 320 resensies.

Sunland, Sondagsriviervallei

Kududu Guest House

"Dit is goed geleë en die belangrikste toeriste-aantreklikhede kan maklik bereik word."

Cannon Rocks, Sondagsriviervallei

Shipwreck Cottage

"Baie stil en rustig. Nie vir persone wat hou van besige strande en naglewe nie maar verseker "my cup of tea"!"

Uitenhage, Sondagsriviervallei

VJ'S Guesthouse

"Die gastehuis is naby 'n groot winkelsentrum met 'n Wimpy. Stil veilige omgewing. Sal beslis weer VJ' S gastehuis in die toekoms gebruik."

Kirkwood, Sondagsriviervallei

Cleveland Guest Farm

"Pragtige plattelandse omgewing."

Cannon Rocks, Sondagsriviervallei

Shipwreck Cottage

"Skoon en veilige strand. Die sonsopkoms is asemrowend."

Greater Addo, Sondagsriviervallei

Bellevue - Elephants Lodge

"Niks uitstaande of besonders wat diere betref. Die bos is te ruig, veral teen die pad maar fasiliteite is puik."

Cannon Rocks, Sondagsriviervallei

Shipwreck Cottage

"Best hide-away break-away spot to rest!"

Cannonville, Sondagsriviervallei

Emerald Cottage

"Grunters restaurant down the road for good food and village atmosphere. Addo Elephant Park entrance about a km away."

Cannon Rocks, Sondagsriviervallei

Shipwreck Cottage

"Cannon Rocks is a lovely small little town with loads of potential. Cannon Rocks is slowly becoming the next holiday booming place to be."

Kirkwood, Sondagsriviervallei

Chameleon Accommodation

"Vra die inwoners uit oor die gebied en besoek die plekke! Baie mooi omgewing!"

Greater Addo, Sondagsriviervallei

Avoca River Cabins

"Pragtige area met lieflike voëls en die paradys vir ons olifante."

Uitenhage, Sondagsriviervallei

VJ'S Guesthouse

"Vriendelike, groen dorp."

Bluewater Bay, Sondagsriviervallei

Bluewater Beach House

"Lekker plek om vakansie te hou."

Bluewater Bay, Sondagsriviervallei

Coega Lodge

"Very nice - close to the beach and other shopping centers."

Alexandria, Sondagsriviervallei

Heritage Guest House

"Alexandria self is 'n baie ou dorpie en benodig herstelwerk aan baie van die geboue. Al hoe wel jy die ouderdom van die dorp regdeur kan sien is die paaie skoon en goed in stand gehou waar toeriste mag reis."

Addo-olifantpark, Sondagsriviervallei

River Front Estate

"'n Moet sien vir natuurliefhebbers!"

Addo, Sondagsriviervallei

Homestead B&B

"As jy olifante wil sien is dit die plek, die ander wild was teleurstellend."

Uitenhage, Sondagsriviervallei

VJ'S Guesthouse

"A lovely town, with friendly people. Would love to go back, just won't be staying at VJ’s Guest House."

Greater Addo, Sondagsriviervallei

Avoca River Cabins

"Alhoewel die vallei regtig pragtig is, is die paaie en die dorpies baie afgemat. Behalwe vir 'n paar diamante wat die swak ekonomie weerstaan, sou ek nie baie tyd spandeer buite die park self (Aan die Weste kant) nie. "

Bluewater Bay, Sondagsriviervallei

84 on Himeville

"Die winkels, strand en kerk is loopafstand en die mense in die omgewing is baie vriendelik."

Bluewater Bay, Sondagsriviervallei

84 on Himeville

"Baie still woon gebied skoon en netjies. Gerieflik naby die see en vis water vir die manne wat hou van hengel."

Blad
Blad 8 - Wys 211 tot 240
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang